Die ATKV is steeds trots Afrikaans, maar “nie meer op ʼn selfsugtige basis nie,” sê Deidre le Hanie, die nuwe besturende direkteur van die ATKV.
Woord van die week: magneet
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “magneet”
[Boek] ʼn Wolf in skaapsklere en ander Afrikaanse idiome
Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak.
Taalgebruik: pes of plaag
Taaltoffie ondersoek die verskil tussen die gebruik van “pes” en “plaag”
Gedig: Punt
Bibi Slippers se gedig, “Punt” uit haar bundel, “Fotostaatmasjien”
Boek-uittreksel: Blom-heksagoon
Hierdie tweekleurige Marokkaanse teël maak die deur oop vir soveel kreatiewe moontlikhede – óf treffende eenvoud óf kleurespel.
[Boek] Hekel teëlmotiewe met ‘n verskil
Almal – oud en jonk – is tans oor die wêreld heen aan die hekel. En oraloor maak die alombekende oumablokkie weer sy verskyning.
Uitdrukking: ʼn Kruidjie-roer-my-nie
Maroela Media ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “‘n kruidjie-roer-my-nie” wat na ‘n kortgebonde persoon verwys
Schalk Schoombie verweef kosbedryf met skreeusnaakse speurverhaal
Met Rooi haring het Schoombie die tafel behoorlik gedek in die styl van ʼn klassieke whodunit in die tradisie van Agatha Christie se pen, terwyl dit heerlik die draak steek met die wêreld wat tans heeltemal gaande is oor alles wat met kos te make het.
Woord van die week: paparazzo
Die woord van die week is “paparazzo” (gewoonlik word die meervoud “paparazzi” gebruik)
Boek-uittreksel: Die Mannheim-sage – Die fortuinsoekers
Uittreksel uit die boek: “Die Mannheim-sage 1: Die fortuinsoekers”
Woord: frisbee
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “frisbee”
Hoërskoolleerders – Droom groot en WEN groot
In plaas van tone en tande tel dié wintervakansie kan hoërskoolleerders eerder met hul talente woeker sodat Afrikaans.com jou kan help om ’n stappie nader te kom om jou drome waar te maak.
Resensie: Nie vir ma’s nie – ʼn kookboek vir pa’s en kinders
Ek het ʼn spesmaas dat hierdie prettige kookboek vir pa’s en kinders wel in die geheim deur ma’s gebruik gaan word, want dié versameling heerlike resepte word van maklik verkrygbare bestanddele gemaak. Enige groentjie in die kombuis sal gou leer dat kosmaak eintlik kinderspeletjies is.
Taalgebruik: alarm of wekker
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “alarm” en “wekker”
Gedig: Toemaar die donker man
“Op die groen voetpad van die horison ver om die aarde skat, stap ʼn ou man wat ʼn oop maan dra in sy hare…” Lees Ingrid Jonker se gedig, “Toemaar die donker man”
Boek: Ratels op die Lomba, die storie van Charlie-eskadron
Dié boek plaas die leser in die midde van die groep jong dienspligtiges wat na die Grensoorlog weggevoer is om hierdie geveg te gaan voer.
‘Ken jou storie’: Opwindende kinderboek-kompetisie
Jy loop al jare met kinderverhale in jou kop rond. Nou het jy die kans om daardie storie wat al so lank broei op papier neer te pen. AROS in samewerking met Pretoria FM het ʼn kinderboek-skryfkompetisie van stapel gestuur.
Uitdrukking: Die meetsnoere het vir iemand op lieflike plekke geval
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “Die meetsnoere het vir iemand op lieflike plekke geval”
Boek van die maand (resensie): Miles verbluf met verhaal van hond en onthou
Op ʼn dag, ʼn hond is die soort titel wat ewenwel die eerste woorde van ʼn verhaal kon wees, en dan inderdaad die woorde waarmee John Miles se jongste roman as’t ware reeds op die buiteblad begin…