Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 28-2-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Toetentaal
28 Februarie 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • Alle nuus
    • SA nuus
    • Wêreldnuus
    • Geldsake
    • Nuuskommentaar
    • In diepte
    • Grondhervorming
    • Plaasaanvalle
    • Koronavirus
      • Foto’s: Kaapse biblioteek in puin gelê
      • Beseerde brandbestryders benodig spesialissorg
      • misdaad-polisie-crime-scene-kent-williamson-5 Nog ’n skietery in Mitchells Plain eis 4
      • Foto’s: Kapt. Tom Moore gegroet
      • 2 vas wat glo padskraper se diesel steel
  • Debat
    • Alle debatte
    • Rubrieke
    • Redakteursbrief
    • Meningsvormers
    • Só sê die lesers
    • Nuuskommentaar
      • Internasionale oorsig: China grootste bedreiging vir Weste
      • #JongStemme: Matriekpunte is nie alles nie
      • Verbruikersake: As die aanlynprys verkeerd is
      • afrika-vasteland-aardbol-kaart-duim-kleur Vryspraak: Saam in Afrika, waar lê die sleutel tot ’n modus vivendi?
      • Podlitiek: ’n Bietjie Podlitieke filosofie
  • Sport
    • Alle sportnuus
    • Rugby
    • Krieket
    • Gholf
    • Atletiek
      • WCG-gholftoernooi: Koepka kap dit uit
      • Swanepoel sink Pumas-skip al skoppend
      • Ja vir Olimpiese vlam, maar nee vir vurige ondersteuning
      • Daar moet oor skrums en skoppe besin word
      • Kwota-fiasko: Netbal SA in die hof gedaag oor afrigter
  • Kos
    • Alle kos
    • Drinkgoed
    • Gebak
    • Vleis en seekos
    • Soetgoed
    • Stuur jou familieresep
    • Resepteboeke
    • Hap-video’s
    • Vinnige resep-video’s
      • Gelukkige Melktertdag! Word ʼn melktertmeester
      • Melktert Melktert: Gebak of gestol, albei is in die kol!
      • Resep-video: Dubbellaag-sjokoladekoek
      • Resep: Sjokolade-ganache
      • Resep: Broccoli-en-biefbredie
  • Afrikaans
    • Alle afrikaans
    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome & uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Interessante woorde
    • Boek van die maand
      • Is jy gereed om jou stories vlerke te gee?
      • Boek: Armand Kook Kaal 2
      • Woord: ghoemahare
      • Taalgebruik: robot, verkeerslig
      • Boek: ‘Dol heuning’ – SJ Naude
  • Vreemd
    • Alle vreemdhede
      • Borderkollie nou ʼn miljoenêr
      • Foto’s: Mannekyne jaag kopers skrik op die lyf
      • ‘Wilde’ skaap net ʼn bol wol
      • Pikkewyn pronk met goudgeel gewaad
      • Kyk: Selfs Siri dink Eskom maak nie reg
  • Goeie goed
    • Alle goeie goed
    • Goeie nuus
    • Stiltetyd
    • ToekomsVenster
      • Stiltetyd_wolke_plaas_Floris-Booysen-13.jpg Gedagte vir die dag: Sy optrede is volmaak
      • Gelukkige Melktertdag! Word ʼn melktertmeester
      • Video: Só lyk Akademia se Centurion-kampus
      • liefde-hart-struik-muur Gedagte vir die dag: Die Here sal my styf vashou
      • ToekomsVenster: Sit ’n ander bril op
  • Leefstyl
    • Alle leefstyl
    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms
      • Video: Só lyk Akademia se Centurion-kampus
      • Handwerk: Kerf ’n mooi patroon
      • Nuwe BMW-luikrug het GTI in sy visier
      • Video: Só help AVBOB kliënte in pandemietyd
      • Dis lekker om plaaslik rond te rits
  • Vermaak
    • Alle vermaak
    • Flieks
    • Musiek
    • Doen-dinge
    • Top 20
    • Bekendes
    • Teater
    • Televisie
      • Wilha Carstens: Van ‘Die Kontrak’ tot kollig
      • Hollywood: ‘Frasier’ herleef; Harry en Meghan maak oop teenoor Oprah
      • Luister: Riaan Benadé oor sy beroemde pa, ‘ons sal self’ en wegholsukses
      • Van Gogh-skildery eerste keer in ’n eeu te sien
      • Die beste nuwe SA programme wat jy nou aanlyn kan kyk
  • Radio
    • Alle radionuus
    • Uitsaaitye
    • Radiodramas
    • Podsendings
    • Briekaandraai
      • ToekomsVenster: Sit ’n ander bril op
      • Wilha Carstens: Van ‘Die Kontrak’ tot kollig
      • ToekomsVenster: Tyd vir lewe
      • Luister: Riaan Benadé oor sy beroemde pa, ‘ons sal self’ en wegholsukses
      • Podlitiek: ’n Bietjie Podlitieke filosofie
  • Kontak
    • stuur jou nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun ons
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel
  • Toetentaal

    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome en uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Taaltoffie

Boeke

Nuwe boek: Baasspeurder Blomkvist Hier

  Danelle Van Zyl  ·   17 April 2013
Geen kommentaar

As daar iets eienaardigs gebeur, moet jy weet Kalle Blomkvist en sy maats gaan binnekort weer die ongelooflikste avonture beleef.

 jeug kinders

Boeke

Nuwe boek: Diva

  Danelle Van Zyl  ·   17 April 2013
Geen kommentaar

Diva is een van die spanningsromans van die jaar by LAPA.

 roman spanning

Boeke

Nuwe boek: Bybelblokraaiboek

  Danelle Van Zyl  ·   17 April 2013
Geen kommentaar

60 Blokraaie met Bybelse temas.

 Bybel christelik naslaan
spelling

Tegnologie Toetentaal

Sagteware: Afrikaanse Skryfgoed 4

  Suné van Heerden  ·   16 April 2013
Geen kommentaar

Die nuwe Afrikaanse SkryfGoed 4 is nou beskikbaar vir almal wat foutlose Afrikaans wil skryf.

 spelling

Boeke

Nuwe boek: As die wind kom draai

  Danelle Van Zyl  ·   16 April 2013
Geen kommentaar

Soos in sy roman Die pad na Skuilhoek loop Hans du Plessis met As die wind kom draai op die spore van die vroeë Voortrekkers die onverkende tegemoet, en bring ‘n verhaal wat soos rosyntjiebos opspruit uit hierdie land se harde grond.

 fiksie roman

Gedigte

Gedig: Sproeireën

  Danelle Van Zyl  ·   16 April 2013
Geen kommentaar

DJ Opperman se bekende gedig, Sproeireën

 taal

Idiome en uitdrukkings

Uitdrukking: Nie vir/by iemand kan kers vashou nie

  Suné van Heerden  ·   15 April 2013
Geen kommentaar

Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Nie by/vir iemand kan kers vashou nie”.

Taaltoffie

Interessante woord: Krakeel

  Danelle Van Zyl  ·   12 April 2013
Geen kommentaar

Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord ‘Krakeel’.

Boeke

Nuwe boek: Jagkonings

  Danelle Van Zyl  ·   12 April 2013
Geen kommentaar

Von Moltke skets met hierdie geliefde jagherinneringe die wêreld van die Afrikaanse beroepsjagter.

 niefiksie

Nuus SA-nuus Toetentaal

Slegs Engels in howe voorgestel

  Phillip Bruwer  ·   11 April 2013
1 kommentaar

Regter Cynthia Pretorius het Woensdag tydens die sitting van die Regterlike Dienskommissie gepleit dat Engels Suid-Afrika se enigste hoftaal moet wees.

 AfriForum

Boeke

Nuwe boek: My eerste Bybelstories

  Danelle Van Zyl  ·   11 April 2013
Geen kommentaar

Die eenvoudige, lewendige teks en groot, kleurryke illustrasies maak die stories in hierdie boek die ideale manier vir jong kinders om met die Bybel kennis te maak.

 christelik kinders

Boeke

Nuwe boek: My hel in Dubai

  Danelle Van Zyl  ·   11 April 2013
Geen kommentaar

Selna Visser wou ‘n vreemdeling se horlosie, wat hy by X-straal skandeerder op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna ‘n maand in aanhouding in hierdie Arabiese land deurgebring.

Boeke

Nuwe boek: Skadu’s van gister

  Danelle Van Zyl  ·   11 April 2013
Geen kommentaar

Hierdie tweeluik, ‘n gesamentlike heruitgawe van Klaprose teen die wind en Soos honde van die hemel, bied ‘n boeiende dubbeldoor-leservaring.

 fiksie roman

Idiome en uitdrukkings

Uitdrukking: Jou niche vind

  Danelle Van Zyl  ·   11 April 2013
Geen kommentaar

Taaltoffie ondersoek die herkoms van die Afrikaanse uitdrukking “jou niche vind”.

 herkoms

Gedigte

Gedig: Ek sing van die wind wat te keer gaan

  Danelle Van Zyl  ·   10 April 2013
Geen kommentaar

C. Louis Leipoldt se bekende gedig, “Ek sing van die wind wat te keer gaan”

Boeke

Nuwe boek: Die gewildste Afrikaanse gedigte

  Danelle Van Zyl  ·   10 April 2013
Geen kommentaar

Saam gestel deur Leserskring Leserskring het in samewerking met By en RSG hul lede, lesers en luisteraars gevra om vir hul gunsteling gedigte in Afrikaans…

 digbundel fiksie

Boeke

Nuwe boek: Voetspore: Agulhas tot Alexandrië

  Danelle Van Zyl  ·   9 April 2013
Geen kommentaar

Hierdie joernaal volg op die gewilde Voetspore: Casablanca tot die Kaap (Protea Boekhuis, 2011).

 niefiksie

Boeke

Nuwe boek: Vis en Tjips

  Danelle Van Zyl  ·   9 April 2013
Geen kommentaar

Watter soort ou breek by ‘n akwarium in? En verf grafitti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oog op slag…

 fiksie jeug roman

Boeke

Nuwe boek: Die Rebellie 1914–1915

  Danelle Van Zyl  ·   8 April 2013
Geen kommentaar

Die boek is toeganklik geskryf en behoort onder sowel geskiedkundiges as die breë publiek belangstelling uit te lok, veral diegene wat in die rol van Suid-Afrika tydens die twee Wêreldoorloë.

 niefiksie

Boeke

Nuwe boek: Bella & Bollie en die nagsoentjie

  Danelle Van Zyl  ·   8 April 2013
Geen kommentaar

Die storie is humoristies en propvol avontuur – pragtig geïllustreer en perfek vir selflees en voorlees.

 kinders
  • ←
  • 1
  • 2
  • 3
  • …
  • 226
  • 227
  • 228
  • 229
  • 230
  • 231
  • 232
  • …
  • 265
  • 266
  • 267
  • →

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

Erkenning aan die volgende bronne vir meeste van ons Taaltoffies

Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Outeur: Anton F. Prinsloo
Uitgegee deur Pharos Woordeboeke
Kopiereg (c) 2009 deur A.F. Prinsloo
ISBN 978-1-86890-101-2

Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal 5de uitgawe met CD-ROM
Redakteurs: FF Odendal en RH Gouws
Uitgewers: Laetitia Botha en Irèna Wasserfall
Kopiereg (c) Pearson Education South Africa
ISBN 978-1-77025-665-1

Video

  • Video: Só lyk Akademia se Centurion-kampus

Op die planke

  • Wilha Carstens: Van ‘Die Kontrak’ tot kollig
  • Hollywood: ‘Frasier’ herleef; Harry en Meghan maak oop teenoor Oprah
  • Luister: Riaan Benadé oor sy beroemde pa, ‘ons sal self’ en wegholsukses
  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Tegnologie
  • Vermaak
  • Radio
  • Kontak ons
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Oor ons
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging. Bepalings en voorwaardes geld. © 2011 - 2021 Maroela Media.

  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Geldsake
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons