Jou kinderfoto in ʼn album, ʼn portret teen die muur, ou vriende by ʼn begrafnis, ʼn ou fliek, ʼn liedjie oor die radio . . .
Uitdrukking: So doof soos ʼn kwartel
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “so doof soos ‘n kwartel”
Afrikaanse boekemark groei sterk
Uit die 525 000 volwasse fiksieboeke wat verlede jaar hier verkoop is, was 450 000 Afrikaans. Engelse boeke het ‘n skrale 3% van die totaal uitgemaak. Kortom: Afrikaans is ‘n onmisbare bate vir die land.
Luister: Taalonderwysers kry eindelik uitsluitsel oor voorgeskrewe boeke
GeRAT het die departement van basiese onderwys (DBE) aangevat oor sy stilswye aangaande die voorgeskrewe literêre werke vir 2017.
Die pad na ʼn laekoolhidraat dieet
Almal moet koolhidraat- bewus raak. Jy, jou kinders en jou ouma kan eenvoudig net nie meer bekostig om elke dag, drie tot 4 keer per dag, verwerkte, verfynde koolhidrate en suikers te eet nie.
Woord van die week: matriek
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “matriek”
Luister: Hannes van Wyk vereer die vroue in sy lewe
Hannes van Wyk het in Maroela Media se ateljee ʼn draai kom maak om te gesels oor sy boek, ‘Vroue na aan my hart’.
Woord: boek
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “boek”
Afrikaanse Wikipedia word 15 jaar oud
Donald Trump, Formule Een, die Turkse Oliestoei en Shakespeare se komedies – noem dit en jy sal dit kry op die Afrikaanse Wikipedia. Dít, en minstens 42 000 ander artikels, is immers waarom Wikipedia op 16 November sy 15de verjaardag vier
Hoe lyk jóú Afrikaans? Derde ronde wenners bekend gemaak
Mense van heinde en ver het vyf maande lank gedeel in die mooi en lekker van Afrikaans en die ronde 3-deelnemers se beeldryke bydraes het beoordelaars behoorlik laat bontstaan en kopkrap.
Taalgebruik: te danke aan, te wyte aan
Taaltoffie ondersoek die gebruik van “te danke aan” en “te wyte aan”
Boek: Maestro
“Maestro” is werklik ’n roman vir ieder en elk wat hou van historiese fiksie – leesbaar én boeiend. En tegelyk ’n viering van kunstenaarskap en menswees
Gedig: Teksture van hier
“My pad loop terug, altyd terug, na die boere met die bakkies en die velskoene, na ‘n skuurdans en volmaan…” Lees Zandra Bezuidenhout se gedig, “Teksture van hier”
Uitdrukking: Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie
“Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie” beteken “sonder inspanning kry mens niks nie”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord van die week: familielid
Die woord “familielied” het vroeër ook “dief” beteken. Taaltoffie stel ondersoek in.
ATKV bied jou veel meer as taalplesier
As jy gedink het die ATKV is ʼn outydse taalorganisasie wat net oor die korrekte gebruik van Afrikaans teem, dink weer!
Luister: Kunstenaar, ontsluit die entrepreneur in jou
Lukas de Beer het eerstehandse ervaring van wat dit verg om skeppend te wees, én die potjie aan die kook te hou.
Woord: twisappel
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “twisappel”
Groot belangstelling in US Woordfees-bundel
Byna twee keer soveel inskrywings is ontvang vir die US Woordfees se kortverhaalkompetisie vir 2017 as vir die bundel se eerste uitgawe in 2016.
Boek: Drieklawerblaar
Drieklawerblaar is ’n meesleurende roman oor familie, oor grond, en die ystergreep wat die verlede op ’n mens kan hê.