Waar die oog van stil word is Ilse van Staden se derde digbundel en is net so keurig afgerond soos haar vorige bundels.
Woord: vloot
Taaltoffie stel ondersoek in na die herkoms van die woord “vloot”
Boek: Lafras Cuyper in die Britse lokval
Hulle glo hulle plan is waterdig, maar hulle hou nie rekening met die feit dat ʼn heldedaad Lafras twee waardevolle Engelse bewonderaars besorg het nie; dat hul eie spioen homself verraai het om die koekie groen lekkerruikseep …
Gedig: Gesig van die liefde
“Jou gesig is die gesig van al die ander, voor jou en na jou en jou oë kalm soos ʼn blou daeraad wat keer op keer aanbreek…” Ingrid Jonker se gedig, “Gesig van die liefde”
Stem vir jou gunsteling- Afrikaanse boek
Wat is ʼn taal sonder boeke? Jy kan nou help om die honderd Afrikaanse boeke te kies wat die grootste impak op dié taal gemaak het sedert Afrikaans 90 jaar gelede ʼn amptelike taal geword het.
[Moet lees] Van die wieg tot in die museum: Afrikaans in een leeftyd
“My ma’t gesê ons moet hierdie boeke sommer ook afgee. Dit het nog aan my pa behoort.”
Uitdrukking: ‘n Rat voor die oë draai
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “‘n rat voor die oë draai”
Woord van die week: witbroodjie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “witbroodjie” wat gebruik word wanneer iemand, veral ‘n kind, vertroetel en verwen word.
Woord: kiekie
Taaltoffie stel ondersoek in waarom ons die woord “kiekie” gebruik vir “foto”
Taalgebruik: e-pos, epos
Gebruikers van Afrikaans verwys soms verkeerdelik na “epos” wanneer hulle eintlik verwys na “e-pos”. Lees gerus dié Taaltoffie om uit te vind wat eintlik met “epos” bedoel word, en waarom jou kollegas nie noodwendig in ‘n “epos” belang gaan stel nie.
Boek: ‘n 1000 punte-tot-prente-boek: diere
Onthou jy nog daardie punte-tot-prente-tekeninge van kleintyd? Herontdek dit weer.
Wen met jou nuwe woorde!
Taalgebruikers het met Varsgebek die geleentheid om nuwe woorde, vakterme, uitdrukkings, idiome of streektaal wat nog nie in woordeboeke of ander taalbronne opgeteken is nie, in te skryf.
Gedig: Die woedende brood
“Hulle wat brood eet, nie brood metafories nie, maar brood met olie en sout op, is nooit soos dan so heel nie…” Lees Sheila Cussons se gedig, “Die woedende brood”
Die FAK – ‘n Organisasie met baie meer as net ‘n sangbundel
Die ontstaan van die FAK in 1929 was ’n direkte uitvloeisel van die Afrikaner wat ’n dringende behoefte aan hoop gehad het. Toe die taal nog maar ’n saadjie was, het die behoefte aan bestaansreg reeds bestaan, ’n tuiste waar Afrikaners hul kulturele roeping kon uitleef en hul taal en kultuur kon bevorder.
Uitdrukking: Dis neusie verby
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “dis neusie verby”.
Boek van die maand (resensie): ‘Tussen die klippe’ deur Hans du Plessis
Du Plessis slaag daarin om die boek deurgaans ʼn ligte trant te laat behou, maar dwing die leser om introspeksie te hou oor ons eie vooroordele, liefdeloosheid en geneigdheid om eerder die slegte te glo as om die waarheid te probeer uitvind. Lees Ilse Salzwedel se resensie oor Hans du Plessis se boek, “Tussen die klippe”
Boek: Vloeibare middelpunt
Vloeibare middelpunt is Martjie Bosman se derde digbundel.
Woord van die week: ginnegaap
Die Woord van die week is “ginnegaap”
Boek: Stokman
Die Stokman bly in hulle familieboom met sy vroutjie en hulle Stokkies … Maar op ’n dag word hy deur ’n hond weggedra! Stokman wil graag vir Kersfees met hulle herenig word.
Boek: Die Groot Klein Kaptein
Die Klein Kaptein is ’n kêreltjie wat met ’n skoorsteenpyp, ’n sinkbad, ’n stoelpoot en ’n fietsketting sy skip die “Nooitlek” weer seevaardig maak.