Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van “eerder” en “liewer”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Boek: Omega, oor en uit
Hierdie geensins verromantiseerde storie bied ’n vars hoek op die Grensoorloggenre, maar werp ook lig op die wyse waarop talle Afrikaner-mans in hul middeljare die nuwe Suid-Afrika beleef.
Gedig: Die huis waar ek woon
“my huis het tien vensters en twee deure wat honger hande na die wêreld reik..” William Rowland se gedig, “Die huis waar ek woon”
Uitdrukking: Die oggendstond het goud in die mond
Taaltoffie ondersoek die herkoms, “Oggendstond het goud in die mond”
WAT Woord van die week: skilpadvere
Die WAT Woord van die week is “skilpadvere”
Boek: Omvattende swangerskap-, geboorte- en ouerskapgids
Lilian Paramor Suster Lilian is ’n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte en ouerskap. In hierdie hoog aangeskrewe gids spreek sy die belangrikste…
Uitdrukking: iemand pluimstryk
Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van die uitdrukking: “iemand pluimstryk”
Boek: Robbie Ramkat, die bal van Bil Jart
Marc de Bel Robbie Ramkat is die nuwe suksesreeks van die uiters gewilde jeugskrywer Marc de Bel. Die Robbie Ramkat-reeks (Roesty Spetter in Nederlands) was…
Romanza-boek van die week: Sy hart se lens
Deliah Brink moet ’n artikel skryf oor haar jeugliefde se verlowing aan ’n sepiester. Maar terwyl sy die verwerping van haar jeugliefde verwerk, maak fotograaf Frank Wells ’n blywende indruk op haar hart.
Luister: Irma Venter gesels oor misdaadfiksie
Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met Irma Venter gesels oor hoe die misdaadfiksie-genre haar gekies het en hoe uitdagend dit is om ʼn goeie moordtoneel in ʼn boek te skep.
Boek: Kies liefde … Bybelstudie
Ander mense sien God die beste raak wanneer gelowiges God se liefde weerkaats. Om dit te doen, moet God se kinders eers drie belangrike keuses maak. Dáárna sal hulle God se liefde effektief en daadwerklik kan uitdruk.
Boek: Robbie Ramkat, katskenades onder die volmaan
Marc de Bel Robbie Ramkat is die nuwe suksesreeks van die uiters gewilde jeugskrywer Marc de Bel. Die Robbie Ramkat-reeks (Roesty Spetter in Nederlands) was…
Taalgebruik: Padvaardig of padwaardig?
Gebruikers van Afrikaans struikel soms met die betekenisverskil tussen “padvaardig” en “padwaardig”.
Boek: Vrymaking en vernuwing
Dr. Rudi Buys God wil die wonde in ons emosies en denke genees! Ons emosies, gedagtes en herinneringe word gewond, geketting en beseer deur verwerping,…
Uitdrukking: Die see kan iemand nie skoonwas nie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “Die see kan iemand nie skoonwas nie”
Boek: God fluister jou naam
‘God fluister jou naam’ is meer as net oordenkings. Dit is 365 uitnodigings om te luister na God en die persoonlike boodskap wat Hy met jou wil deel. Met 52 temas soos geloof, gebed, vergifnis en verlossing, verseker Cherie Hill jou dat jy nader aan God kan groei in alle areas van jou lewe.
Gedig: Rosa Rosarum
“Kom na my tuin waar die donkerrooi rose duist’re geheime vertrou aan die nag…” AG Visser se gedig, “Rosa Rosarum”
Uitdrukking: Husse met lang ore
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “husse met lang ore”
Luister: ʼn Kykie na mense en hulle verhoudings in die boek ‘Struisvoël’
Maroela Media het telefonies met Johan gesels oor die interessante agtergrond vir sy boek ‘Struisvoël’, sy karakters en die kommentaar wat hy in sy boek lewer.
Woord: volstruismaag
Taaltoffie ondersoek die woord “volstruismaag”