Lina Spies se gedig, “Protes teen Kersfees”
Begrond: Deel 14
Luister nou saam na die voorlesing van deel 14 uit die boek ‘Begrond’.
Uittreksel: Jan Spies se “Politiek vir ʼn esel”
“Want geloof is ʼn wonnerlike ding – hy kan vir jou baie krag gee. Maar as jy gló jy kan ʼn ding nie doen nie, dan kan darie einste geloof darem vir jou kragteloos sleg ook maak.” ‘n Lekker Jan Spies-storie vir die vakansie.
Gedig: Maria
Elisabeth Eybers se treffende Kersgedig, “Maria”
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Elsa Joubert
In vandag se gesprek oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees, gesels Hans du Plessis en Theresa Papenfus oor Elsa Joubert se boek wat reeds in 13 tale vertaal is en ook verwerk is in ʼn drama.
Begrond: Deel 13
Luister nou saam na die volgende voorlesing uit die boek ‘Begrond’.”Ek besef, as jy twyfel oor die toekoms – bou dit. As jy iets wil nalaat – plant dit. Hierdie is die begin van my storie. Ek is Faan Venter van Staan Op! se grond – in Afrika is ek geplant, in Christus is ek begrond.”
Uitdrukking: Jou lyf aasvoël hou
Hopelik het jy nie hierdie vakansie oorlas van iemand wat sy lyf aasvoël hou nie!
Inkleurboeke: ‘Wees lig’ en ‘Wees stil’
Dié inkleurboeke vir volwassenes met hul meer as 60 ontwerpe en kaartjies op geperforeerde bladsye is die ideale verskoning om weg te breek van die alledaagse.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Spanningsverhale
Theresa Papenfus en Hans du Plessis bespreek spanningsverhale in vandag se gespreksreeks oor moet-lees-boeke.
Begrond: Deel 12
Begrond is ‘n verhaal van hoop wat oor sewe geslagte strek, van die Afrikaner se val en opstaan en rondom ‘n ou stinkhouttafel op ‘n plaas se stoep.
WAT Woord van die week: Kersfees
DIe WAT Woord van die week is “Kersfees”
Die minder mooi neef
“Nou wat darem waar is, is wraggies wáár,” laat Oom Sopie hoor. Ons het hom dadelik geglo, wat dit ook al is waarvan hy gepraat het. Want wat Oom Sopie waar verklaar het, sal in geen hof betwis kan word nie.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Karel Kielblock
In vandag se gesprek oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees, verduidelik Hans du Plessis vir Theresa Papenfus waarom Karel Kielblock ook by hierdie lys ingesluit is.
Begrond: Deel 11
‘n Plaasmoord ruk ‘n gemeenskap en familie tot stilstand en dwing die jong Faan Venter om terug te keer na die plek waar sy geliefde oupa vermoor is.
Litnet: Afrikaanse woord van die jaar 2015
Die aanlyn gemeenskap www.litnet.co.za het pas sy Afrikaanse woord van die jaar 2015 aangekondig.
Woord: muurblommetjie
Taaltoffie ondersoek die woord “muurblommetjie”
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Fees van die Ongenooides
Theresa Papenfus en Hans du Plessis gesels in vandag se aflewering van Afrikaanse boeke wat jy moet lees oor dié roman uit die pen van die skrywer PG du Plessis.
Begrond: Deel 10
Kom luister nou saam na deel tien van die boek ‘Begrond’.
Taalgebruik: uitvind of ontdek?
“Ontdek” en “uitvind” word dikwels verwar. Taaltoffie stel ondersoek in.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Ampie
Theresa Papenfus en Hans du Plessis bespreek Jochem van Bruggen se boek, Ampie.