Meneer Snippel sit ’n nota met die woorde “Neem gerus!” op ’n mandjie appels sodat sy bure daarvan sal saamneem, maar as die wind die briefie skep, lei dit tot ’n reeks misverstande …
ʼn Wenresep vir ʼn Pendoring: Passie en koekies
Vanjaar het die kreatiewe agentskap, Etiket, met drie Pendorings weggestap vir hul kreatiewe aanslag met “Kief Koekies”.
Gedig: Huiskat
Elisabeth Eybers se gedig, “Huiskat”
Boek: Lillie die heksie in die land van die dinosourusse
Hierdie keer doen Lillie ’n heksesprong wat haar miljoene jare terugneem tot in die land van die dinosourusse.
Uitdrukking: Iets voetstoots verkoop
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking om iets “voetstoots” te verkoop
Boek: Lillie die heksie en die ridder Don Quijote
Die lawwe ridder Don Quijote is besig om die stad op horings te neem, en dis alles Lillie se skuld!
WAT Woord van die week: serannie
Taaltoffie ondersoek die woord “serannie” wat al grootliks in onbruik verval het
Boek: Is dit al?
Dirk kuier by sy oupas, maar hy moet steeds skool toe gaan. Daarom het sy oupas vir hom ’n fiets aanmekaargesit. As Dirk versigtig uitwys dat die fiets ’n bietjie lendelam is, begin die oupas grootpraat oor die teëspoed wat húlle moes trotseer om betyds by die skool uit te kom.
Boek: Die skoenlapperleeu
Bertie red ’n wit leeuwelpie uit die veld in Afrika. Hulle is onafskeidbaar, maar dan word Bertie ver weg na ’n kosskool in Engeland gestuur en die leeu word aan ’n sirkus verkoop.
Boek: Lafras Cuyper en die Hirondelle
Tydens die Napoleontiese oorloë word Lafras gevra om ʼn Franse gesant na Indië te neem aan boord sy korvet, Hirondelle.
Boek: Die rooi prinses
Niemand het nog ooit die Rooi Prinses gesien nie, want sy het agter die mure van die Wit Toringpaleis grootgeword. Eers op haar twaalfde verjaardag kom sy uit om in ’n feestelike optog aan die volk bekendgestel te word.
Woord: slenter
Taaltoffie ondersoek die verskillende betekenisse van die woord “slenter”
Boek: Die kuns van katwees
Een of ander tyd breek die dag aan waarop alle klein katjies in die wêreld hulle ouerhuise moet verlaat om die kuns van katwees te gaan leer. Dis die lot wat klein Hansie Slim een Sondagmiddag in Desember te beurt val.
Luister: Nuutste boek uit internasionaal gerekende Irma Joubert se pen is hier
Irma Joubert kuier in Maroela Media se ateljee waar sy met Esté Meyer Jansen gesels oor haar jongste boek, Immer wes, haar internasionale sukses en die redes waarom sy so lief is daarvoor om juis historiese romans te skryf.
Luister: Boer se gedig vir reën raak harte
“Ek skreeu verwoed en verdors na die hoogste. O Heer, waar sal my reën vandaan kom.”
Taalgebruik: vasberade, vasbeslote
Taaltoffie ondersoek die betekenisverskil tussen die woorde “vasberade” en “vasbeslote”
Van Skoolbank tot Bordeelbed: Skrywer vertel
Die boek, ‘Van Skoolbank tot Bordeelbed’, vertel die ware verhaal van Elanie Kruger, wat as ʼn 16-jarige Bloemfonteinse meisie in ʼn bordeel beland het.
Boek: Voordat daar skole was
Het jy al ooit gewonder hoe die wêreld was voordat daar skole bestaan het? Wat het mense van hulle wêreld geleer? Het hulle gesê dat die engeltjies piepie as dit reën? Het hulle geweet van mense soos Napoleon en Paul Kruger? Was kinders regtig veilig teen ʼn onvoorbereide toets? ʼn Skreeusnaakse boek vir kinders wat verwag dat dinge beter moes wees voordat daar skole was.
Woord van die jaar is… nie ʼn woord nie
Oxford Dictionaries het sopas hul “Woord van die jaar” vir 2015 aangekondig, en dit is nie ʼn woord nie.
Gedig: Ode aan die deur
“By die ingang, uitgang, sygang – oraloor, by die voorkant in, sydelings of agter uit, as toegang tot al die ruimtes van gang: die deur.” Lees Louis Esterhuizen se gedig, “Ode aan die deur”