Het jy geweet die woord “omgekrap” word ook gebruik in die betekenis, “agtermekaar, bedrewe, uitmuntend”? Die WAT Woord van die week is “omgekrap”
Woord: hoenderkraai
Gebruik jy ooit die woord “hoenderkraai” om te verwys na die tyd vroeg in die oggend? Taaltoffie stel ondersoek in.
Die wysheid tref oom Sopie
“Tja, dat die wysgeit ’n mens nou so op hierdie laat dae van jou lewe moet kom staan en tref.”
Afrikaans 90: ‘Hoekom Afrikaans?’ Só gaan die pêrel se glans verdof
Jacques van der Elst beantwoord die vraag, “Hoekom Afrikaans?”
Taalgebruik: ballingskap
Taaltoffie ondersoek die gebruik van die woord “ballingskap” en die betekenisverskil tussen ʼn “balling” en ʼn “uitgewekene”.
Gedig: Aanbrandsel
“Met die ouerword meet jy jouself soms aan ʼn voorsaat: jy wil weet oor Grootjie met sy Kaspaasbaard: Hoe het hy gesoen? Hoe’t hy pap geëet?” Geniet George Weideman se gedig, “Aanbrandsel”
Afrikaans 90: Afrikaans gee jou iets ekstra
“Afrikaans kan vir jou daardie iets ekstra gee wat jou kan help om van jou loopbaan ’n groter sukses te maak,” skryf Jaap Steyn.
Luister: Raak deel van ’n interaktiewe leeservaring by Aardklop
Byderhand is ʼn splinternuwe interaktiewe leeservaring wat vanjaar tydens die Aardklop Nasionale Kunstefees plaasvind. Die projek word aangebied deur die vakgroep Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus en Maroela Media het met prof. Franci Greyling van dié vakgroep daaroor gesels.
Uitdrukking: Liewer bang Jan as dooie Jan
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Liewer bang Jan as dooie Jan”
Leer ʼn gemeenskap lees en skep ʼn volhoubare toekoms vir SA
“In hierdie inligtingseeu is geletterdheid onontbeerlik vir gesonde gemeenskappe in Suid-Afrika,”
WAT Woord van die week: skon
Die WAT Woord van die week is “skon”
Bybelgebaseerde geletterdheidsmateriaal in isiXhosa nou beskikbaar
Op 8 September, internasionale geletterdheidsdag, stel die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BSA) sy Bybelgebaseerde geletterdheidsboekies in isiXhosa vir die eerste keer bekend.
Nuwe vereniging wil veg vir Afrikaans in universiteite
“Ons is bekommerd oor staatsinmenging, transformasie en die viktimisering en afskaling van Afrikaans by ons universiteite en ons weier om te aanvaar dat Afrikaans en Afrikaanse studente in ’n staat van beskuldiging geplaas word.”
Woord: verfomfaai
Gebruik jy graag die woord “verfomfaai”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Boek: Jesus in my lewe
Johan en Helena Smith span kragte saam om kinders te oortuig hoe belangrik dit is om Jesus as fondament in hul lewe te hê sodat hulle die regte besluite kan neem.
Oom Frikkie koop ’n dorpshuis
Daar was nogal redelik belangstelling die middag toe oom Willie sy dorpshuis laat opveil het. Hy was ’n gesiene man in hierdie klein dorpie waar almal mekaar geken het.
Afrikaans 90: ‘Afrikaans is te arm’
“’Afrikaans is te arm’. Dit was die grootste, beste en heel mooiste kompliment wat iemand al ooit vir my gegee het,” skryf Hanri Wondergom (radio-joernalis).
Taalgebruik: sleg of swak?
Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik tussen “sleg” en “swak” in Afrikaans.
Splinternuwe radiovervolgverhaal vol intrige eersdaags op jou radiostasie
Vanaf Maandag, 7 September kan luisteraars van 22 gemeenskapsradiostasies landswyd weer hul ore spits vir ʼn splinternuwe radiovervolgverhaal, Groblerspruit, wat in opdrag van Maroela Media deur Bettie Kemp vervaardig word.
Luister na die gedig: Bitterbessie dagbreek
Ingrid Jonker se bekende gedig, “Bitterbessie dagbreek”. ‘n Opname waar Ingrid self die gedig voordra volg onderaan.