Dis nou in ons hande om toe te sien dat Afrikaans nooit in die vergetelheid sal raak nie, skryf Alet Rademeyer.
Raak woordslim met die VivA-app
Byna nege maande ná die stigting van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA), is hulle splinternuwe, gratis app amptelik bekend gestel. Terselfdertyd word die eerste weergawe van hulle webwerf ook geaktiveer.
WAT Woord van die week: grabbel
Grabbel jy gereeld? Taaltoffie stel ondersoek in.
Luister: Pretorianers skud hulle vere reg vir eerste boekfees
As jy lief is vir lees, meer oor die skrywers van jou gunsteling boek wil weet of wil hoor wat is nuut op die boekrak in Augustus, is die BoekeJol en FilmRolfees net die plek vir jou.
Uitdrukking: Met iemand draak steek
Al ooit gewonder waar “draaksteek” vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie vir die legende agter dié uitdrukking.
Boek: Die reine waarheid en ander liegstories
Heerlike humoristiese kontreiverhale uit die Vrystaat, deur die bekende rubriekskrywer, Herman Toerien, wat Maroela Media se daaglikse nuuskommentaar hanteer en die gewilde lekkerleesblog, Oom Herrie se kerrie.
Afrikaans 90: Afrikaans se toekoms vanuit Namibië
Die toekoms van Afrikaans lê in ons eie hande, skryf Neil Prinsloo.
Taalgebruik: probleem
Word ʼn probleem aangepak of aangespreek of geniet dit aandag? En het jy ʼn beswaar of bedenking oor iets? Taaltoffie stel ondersoek in.
Boek: Liewe Heksie Leesboek 1
Liewe Heksie is al vir meer as 50 jaar gewild en een van die mees ikoniese Afrikaanse kinderboekkarakters. Maklik leesbare teks en pragtige kleur-illustrasies sal sorg dat jong, sowel as ouers lesers van voor af bekoor word.
Boek: Kleur – my lewe, my lied – Randall Wicomb
Kleur – my lewe, my lied is die resultaat van ses jaar se gesprekke met Randall Wicomb ̶ van herinneringe aan sy kinderjare tot vertellings oor die eensame bestaan wat hy nou voer.
Boek: Beste uit Vrouekeur 3: 50 Gesinsresepte
Beste uit Vrouekeur 3: 50 Gesinsresepte is die derde van ‘n reeks boeke wat LAPA die lig laat sien het om gesinne gesond te hou en heerlik te laat eet.
Boek: Karatekas #1: Vriende en verraad
Warren en Divan is, vandat hulle kan onthou, al vriende. Dan begin Divan karate doen, en nie lank daarna nie sluit Warren ook by die karate-klub aan.
Gedig: Winternag
Eugène N. Marais se bekende, “Winternag”
Afrikaans 90: Omdat Afrikaans alles kan!
Afrikaanse jongmense verseker die voortbestaan en opbloei van Afrikaans in Suid-Afrika deur Afrikaans oral op sosiale media, kunstefeeste en kampusse te gebruik, skryf Dioné Prinsloo.
Uitdrukking: Nie vir koue pampoen skrik nie
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “nie vir koue pampoen skrik nie”
WAT Woord van die week: laventelhaan
Ken jy die woord “laventelhaan”? Ken jy só persoon? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: manewales
Taaltoffie ondersoek die woord “manewales”, wat gebruik word as sinoniem vir “kaskenades”, “kaperjolle”
Goeie nuus: ‘n Hupstoot vir studie in Afrikaans
Ruim finansiële steun vir doktorsgraadstudente wat hulle proefskrifte in Afrikaans wil skryf, word deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns in die vooruitsig gestel.
Afrikaans 90: Afrikaans is ’n taal van status
“As oudste Afrikaanse hoërskool in die wêreld, is Potchefstroom Gimnasium baie trots op die feit dat ons vir meer as 100 jaar al onderrig kan gee in ons moedertaal, Afrikaans.”
Boek van die maand (resensie): Judaskus
Ilse Salzwedel resenseer Maroela Media se boek van die maand, “Judaskus”, deur Rudie van Rensburg (Quellerie).