Boek: Woestynwysheid

Dié boek is vir jou as jy meer wil put uit jou verhouding met God soek na innerlike vrede en ’n lewe gevul met vreugde aanvoel dat daar ’n groter realiteit is as die alledaagse materie wat ons om ons sien ’n behoefte het om God beter en dieper te leer ken.

Boek: Ikarus

Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands — dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat ’n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het…