“Toe ek die eerste keer na my eie storie oor die radio geluister het, het ek ʼn ongelooflike gevoel ervaar.”
Om vlerk te sleep en ander uitdrukkings
Die liefde is blind en (maar) trou is die bril, lank gevry, niks gekry, derdemannetjie speel … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “liefde” voorkom.
Geliefde Karen Kingsbury-reeks kom kleinkassie toe
“Net God kon hierdie oomblik georkestreer het.”
Versigtige optimisme oor stand, toekoms van Afrikaans
“Ek dink nie ons hoef wanhopig oor die algehele stand van Afrikaans te wees nie, maar as ons niks doen nie gaan die taal groot skade ly.”
Gedig: Anna
Luister in dié video na TT Cloete se voorlesing van “Anna”, die allermooiste liefdesgedig wat hy aan sy vrou opgedra het.
Hooggeleerde Malene ryg romanzas uit
“Liefde genees” is die jongste titel van die skrywer Malene Breytenbach, wat al duskant 50 romanzas geskryf het.
David Walliams opgewonde oor boektoer in SA
Hy word wêreldwyd as een van die invloedrykste kinderboekskrywers beskou.
Uitdrukking: Die dag as my skip inkom
Ons almal ken die uitdrukking “die dag as my skip inkom”, maar waar kom dit vandaan? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
‘Harry Potter’ ná 10 jaar weer in Afrikaans gedruk
“Daar is ʼn heel nuwe generasie van boekwurms op wie daar ure lange Afrikaanse leesplesier wag.”
Maroela Media se splinternuwe resepteboek: Huis-huis, ʼn resep vir elke vertrek
Meer as 100 watertand-resepte is by dié boek ingesluit. Dit is die ideale geskenk vir jouself, jou ma, jou oom, die bure, pasgetroudes, jongmense wat vir die eerste keer vir hulself moet sorg en enigiemand wat graag in die kombuis woeker.
Wen: ‘Tippie’-reekse vier tien jaar op die rak
Ma’s het ʼn gesamentlike sug van verligting geslaak toe die kleinspan onlangs na die lang – te lank vir sommiges – somervakansie terug is hok toe.
Nog ’n Skryfnet-deelnemer behaal sukses
“Ek het nie geweet wáár om te begin om ’n storie te skryf nie en die kursus het gelyk na die oplossing.”
Wyndigters raak gesellig in liedjietuin
“Hoewel ons die konsert op Valentynsdag aanbied, gaan daar nie net oor romantiese liefde gesels word nie.”
Boekvoorlesing: ‘Inkommers’
Maroela Media-lesers kan vir die volgende paar weke na Su-an Müller-Marais, bekende stemkunstenaar, aktrise en aanbieder, se voorlesing van ‘Inkommers’ luister.
Skryf gedigte wat harte raak
Die “Skryf ʼn gedig”-kursus is geskik vir enigiemand wat graag met woorde en verse wil woeker, ongeag van hoe ervare jy op dié gebied is.
Gedig: Sit die onthou langs die pad neer
“Die dinge van onthou word vir haar onnodig om saam te dra.”
ʼn Werkswinkel vir skoliere wat wil skryf!
Kreatiewe Skryfkuns vir Skoliere is ʼn praktiese en prettige eendagwerksessie vir leerders tussen 12 en 18 jaar oud. Dit word aangebied deur die gewilde jeugverhaalskrywer Christien Neser. Kinders wat passievol is oor skryf, sal baie waarde kry uit die werkswinkel.
Joha van Dyk: Bloedjonk, maar sy ryg jeugromans uit
Joha sê sy skryf vir die tiener-Joha. Sy hoop haar boeke laat tieners besef hulle is allermins vreemd of alleen.
Uitdrukking: Soos ʼn tang op ʼn otjie
Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van die uitdrukking “soos ʼn tang op ʼn otjie”.
Woord: boomskraap
“Ek is heeltemal boomskraap aan die einde van Januarie.” Taaltoffie ondersoek die woord “boomskraap”.