“Dit was ʼn besondere proses om historiese gebeure met fiksie te verweef. Ek het omtrent so twee jaar aan die boek gewerk.”
‘Kwaaiwater’: Speurder Storm kom voor grootste uitdaging nog
Irna van Zyl het met Maroela Media gesels oor haar jongste speurverhaal ‘Kwaaiwater’ en verklap sommer ook ʼn bietjie meer oor haar skryfproses.
Totius inspireer kamerkoor se jongste werk
“Dit is ʼn belydenis aan God oor ons menslike tekortkominge, maar ook ʼn stelling vol hoop en vertroue dat die mens intiem deur ʼn Skepperwese geken en verstaan word.”
Uitgewer Nico Schamrel het ʼn hart vir boere
Om een of ander rede is talle Afrikaanssprekendes steeds bang om behoorlik oor plaasmoorde te praat – so asof daar ʼn stigma daaraan kleef.
Taalgebruik: te danke aan, te wyte aan
Moenie die gebruik van “te danke aan” en “te wyte aan” verwar nie.
Piekniek in die Liedjietuin saam met Die Wyndigters
Kom hou piekniek in die FAK-Liedjietuin saam met Die Wyndigters, Deon Meiring en Jako Meyer. Woon dié besonderse geleentheid by saam met Van Loveren-wyne en Maroela Media. Bring jou geliefde of jou vriende, en kom geniet ʼn aand in die mooiste tuin onder die sterre waar digkuns, musiek en goeie wyn ontmoet.
Gedig: Die wysheid van die grysheid
“Moet nooit ooit ʼn perdeby in jou neus opdruk nie.” Lees hier Jaco Jacobs se prettige gedig oor lesse wat hy uit sy ouma se foute geleer het.
Uitdrukking: Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie
“Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie.” Ken jy dié uitdrukking?
Woord: luistervink
“Die luistervink hoor alles deur die voordeur wat op ʼn skrefie oopstaan.” Taaltoffie ondersoek die woord “luistervink”.
‘Eers neus, dan bril’ en ander uitdrukkings
Die neusie van die salm, sy neus is onderstreep, jou neus roer … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin neus voorkom.
Krimiskrywer Madelein Rust weef stories boei
Sy vermoed dat vroue enige dag net so bloeddorstig soos mans kan wees, sê dié geliefde skrywer wie se twaalfde boek, Siembamba, onlangs bekendgestel is.
Tesourus vier verbondenheid van taal
“Gelukkig is ʼn tesourus nie ʼn uitgestorwe dier nie – om die waarheid te sê, is dit nog jonk en springlewendig.”
Taalgebruik: bydra, bydrae
Trap jy soms klei met die verskil tussen “bydra” en “bydrae”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Gedig: Liefde het geleer
“Ek wou nog sê: Jy het my van liefde kom leer.”
Uitdrukking: Daar gaan ’n dominee verby
Al ooit die uitdrukking “daar gaan ʼn dominee verby” gehoor?
Woord: ambidekster
Jy ken dalk ʼn ambidekster! Lees vandag se Taaltoffie om meer oor dié woord te wete te kom.
Skop 2024 met dié goedvoelboeke af
Lui die nuwe jaar in met boeke wat jou motiveer, help om doelwitte na te streef of jou leeslys aanvul.
G’n idee is ooit te groot vir dié illustreerder
Elanie Bieldt is al vir die afgelope sewe jaar ʼn vryskut-kinderboekillustreerder, kunstenaar en digitale ontwerper en beslis iemand om mee rekening te hou.
Woord: polvy
Wie gebruik nog die woord “polvy”?
Internasionale lof stroom in vir Afrikaanse kinderboekkoning
“Dit is ʼn verhaal wat baie naby aan my hart lê, ʼn verhaal oor om anders te wees en om jouself te aanvaar.”