Onderliggend aan hierdie reissketse, is Justin se siening dat landskappe onlosmaaklik aan persoonlikheid, identiteit en kultuur gekoppel is.
Maroela Media se 10 gewildste Taaltoffies vir 2023
Hierdie 10 artikels is in 2023 die meeste gelees op Maroela Media se Toetentaal-afdeling.
Boek-uittreksel: Roomys, romanse in Rome vir Reinette
“Ná die sensoriese oorbelading deur die beelde en skilderye, begin sy eers ontspan toe hulle later stadig deur die welige Borghesetuine stap.”
Gedig: Oujaarsaand
Lees Jaco Jacobs se gedig spesiaal vir Oujaarsaand hier.
Luister: ‘My geliefde is in ʼn kultus: Wat nou?’
“Dit kan tot vyf jaar neem voordat daardie persoon weer weet wie hy of sy is. Wees sag met hulle.”
Met dié boekies kan kleuters heerlik diere soek
Hierdie boekies vir kinders tussen 1 en 6 jaar oud, is dalk net nommerpas vir daardie nuuskierig peuter of kleuter wat binnekort verjaar.
Gedig: ‘n Kersnaggebed
“Leen my die kennis wat my spoor tot klim; uit bo die kranse van onwetendheid.” Lees hier C Louis Leipoldt se gedig, “‘n Kersnaggebed’.
Gedig: Somerkersfees
“Voel jy ook nou sy warm liefde as ons die dag gedenk. Toe Hy sy Seun vir ons gegee het – ons grootste Kersgeskenk.”
Gedig: Maria
‘n Gedig vir Kersfees.
Luister: Marita se ‘Laaste kans’ ʼn ode aan vriendskap
“Die gulheid waarmee ek met elke besoek in Suid-Afrika ontvang word, laat my opnuut besef waarom ek sal aanhou om in Afrikaans te skryf.”
Roman soek na antwoorde in onsekere tye
Jeanette Ferreira skryf in die fynste besonderhede oor die Laeveld, die natuur, die flora, fauna en geskiedenis van die plek waar sy grootgeword het.
Skryfnet-kursusganger publiseer eerste liefdesverhaal
Toe sy ingeskryf het vir Skryfnet se “Skryf ʼn liefdesverhaal” omdat sy lus was vir ʼn kreatiewe skryfkursus, het sy glad nie verwag dat dit tot die publikasie van haar eerste boek sou lei nie.
Boek-uittreksel: Mevrou Smit bemeester fyn kuns van ‘tannie-wees’
“Mevrou Smit is lus om iemand te lyf te gaan. Dis net moeilik om te besluit wie: die ou sening met haar kierie of die swerkater agter haar?”
Leer jongspan waardes met ‘Kroonkinders’
Deur ʼn Kroonkinders-boek vir jou kind of kleinkind te koop, belê jy in ʼn gemeenskap gebou op liefde, respek, verantwoordelikheid en dankbaarheid.
Boek van die maand: ‘Gebeente’
Etienne van Heerden span die verbeelding so knap in as die slagveld waar waarheid en onwaarheid (of dalk waarhede en onwaarhede) teenoor mekaar te staan kom, omdat hy in dié roman weer die werklikheid helderder karteer en bowenal met taal vorendag kom wat ons kan help om die wêreld beter te verstaan.
Gedig: Welkom tuis
“Jy is warm verwelkom deur ʼn koor familielede met diep en hoë stemme en vyf paar oë vraend op jou.”
Skrywer van Hougaard-boek het nog hoop vir Derick
Nel sê sy hoop is dat Derick weer beheer oor sy lewe kan kry en vir ander iets kan beteken, al het Derick hom daarvan beskuldig dat hy hom “onder die bus gegooi het”.
Uitdrukking: Dit hotagter kry
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “dit hotagter kry”.
Woord: malvapoeding
Al ooit gewonder waar die “malva” in malvapoeding vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Luister: Hoe lyk pad na soberheid?
“Daar is ʼn magdom mense wat alkoholafhanklikheid oorkom het en ʼn lewe van soberheid lei.”