As daar nou een onderwerp is waarmee daar in Afrikaansonderrig kleigetrap word, is dit die direkte en indirekte rede. Die redes daarvoor is veelvuldig én veelvoudig, maar die oerdwaling het gekom, vermoed ek, by die behoefte om “maklike” reëls te skep waarmee kinders “maklik” onderrig en “maklik” geassesseer kan word.
Taalgebruik: blykbaar, klaarblyklik
Wat is die verskil tussen “klaarblyklik”, “blykbaar”, “oënskynlik” en “skynbaar”? Taaltoffie stel ondersoek in
Tel jou woorde – Tweedetaaltoffies
Dis vir enigeen moeilik om kop te hou met ʼn tweede (of derde of vierde of …) taal. Leerders wat Afrikaans Eerste of Tweede Addisionele Taal aanleer, val dikwels vas met woorde wat baie na aan mekaar lê en moeilik vertaal. Hierdie lys bevat ʼn paar sulke strikke.
Taalgebruik: Jan Alleman
“Die man in die straat” is anglisisties. Gebruik eerder “Jan Alleman” of “die gewone mens”
Taalgebruik: voëlvry
Voëlvry word soms verkeerdelik verklaar as vry. Dit beteken eintlik die teenoorgestelde.
Nog los-en-vassery: privaat, gunsteling en reuse
“Gunstelingliedjie”, “reuseverhoging” en “privaat skool”. As daar nou een manier is om taalgebruikers se lont aan te steek, is dit om ʼn plasing op VivA se Facebookblad te maak wat inhou dat hulle opvattings oor wat reg is verkeerd is.
Taalgebruik: ruim vs ruimskoots
Het jy geweet? Dit is verkeerd om te sê iemand word “ruim vergoed”. Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil tussen die gebruik van “ruim” en “ruimskoots”
Taalgebruik: Baan of laan?
Ry jy in ʼn baan of in ʼn laan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: persoonsname
Wat noem mens iemand wat geen sterk drank gebruik nie, of iemand wat oudhede verhandel, iemand wat gedurig kla of selfs iemand wat versot is op alles wat Frankryk betref? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: Stellenbosch
Hoekom word “Stellenbosch” en “Kirstenbosch” met ‘n s-klank uitgespreek? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: groot mense, grootmense
Gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor los en vas skryf. Taaltoffie ondersoek die verskil tussen “groot mense” en “grootmense”.
Taalgebruik: Deelteken
Koöperasie of ko-operasie? Taaltoffie ondersoek die gebruik van ‘n deelteken en koppelteken in woorde met voorvoegsels van klassieke herkoms.
Taalgebruik: alledaags vs daagliks
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die betekenisverskil tussen “alledaags” en “daagliks”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: huis toe, werk toe
Waarom word “huis toe” en “werk toe” los geskryf, maar “boontoe” en “ondertoe” vas? Taaltoffie stel ondersoek in
Taalgebruik: Dubbelpunt
‘n Dubbelpunt of nie? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: beter, beste
Taaltoffie ondersoek die gebruik van “beter” en “beste”
Taalgebruik: aanmerking, opmerking
Opmerking of aanmerking? Taaltoffie stel ondersoek in
Taalgebruik: Vergelykings
Baie vergelykings is ingeburgerde vergelykings wat almal gebruik, terwyl ander sommer geskep word tydens gesprekke.
Taalgebruik: angstig, gretig
Gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die betekenisverskil tussen “angstig” en “gretig”
Taalgebruik: op pad
Is dit “op pad” of “oppad”? Taaltoffie stel ondersoek in.