Afrikaanssprekers gebruik soms (verkeerdelik) die woord “uitmis” wanneer hulle die Engelse idiomatiese uitdrukking “miss out” in gedagte het. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Woordsoorte: Tel jou woorde met telwoorde
Telwoorde lyk op die oog af na een van daardie “maklike” woordsoorte – dis mos maklik om te bepaal wanneer ʼn woord ʼn hoeveelheid aandui – maar elke nou en dan is daar tog ʼn vangplek wat ʼn mens kan verwar.
Taalgebruik: Rekenaarterme
Taalgebruikers struikel soms wanneer daar in Afrikaans oor rekenaarsake gepraat word. Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Taalgebruik: in ʼn ry
Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van “in ʼn ry”. Dit kan in sommige gevalle as anglisisties beskou word. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Taalgebruik: fier, vier
Maak seker jy weet wat die verskil is tussen “fier” en “vier”. Vandag se Taaltoffie verduidelik meer.
’n Komma voor “en”
Talle gebruikers vra raad oor hoe hulle die “nuwe” reël moet interpreteer wat bepaal dat daar ook ʼn komma voor en gebruik moet word, skryf Sophia Kapp.
Taalgebruik: onthou, herinner, herinnering
Talle gebruikers van Afrikaans struikel oor gebruik van “onthou”, “herinner” en “herinnering”.
Taalgebruik: Baan, laan
“ʼn Mens kies dus ook die stadige laan, die middellaan of die vinnige laan, en jy verwissel van laan, nie van baan nie.”
Taalgebruik: verveeld of vervelig?
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van “verveeld” en “vervelig”. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Taalgebruik: erken, herken
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen die woorde “herken” en “erken”. Lees gerus dié Taaltoffie om seker te maak jy gebruik telkens die korrekte woord.
Taalgebruik: sondaar, sondebok
Taalgebruikers maak soms die fout om na ʼn “sondebok” te verwys wanneer hulle eintlik “sondaar” bedoel.
Taalgebruik: op pad
Skryf ʼn mens “op pad” of “oppad”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: verskoning vra
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van “verskoning vra” of “om verskoning vra”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: kibbel, knabbel of knibbel?
Maak seker jy ken die verskil tussen “kibbel”, “knabbel” en “knibbel”.
Taalgebruik: ronde, rondte
Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van “ronde” terwyl hulle eintlik “rondte” bedoel. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Taalgebruik: film, rolprent
Wanneer gebruik ons “film”, “rolprent” en “fliek” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: marine, mariene
“Marine” en “mariene” gee heel dikwels probleme vir gebruikers van Afrikaans. Die feit dat albei in Engels dieselfde gespel word, help ook nie juis nie. Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: as, indien, wanneer
Moenie die gebruik van ‘as’, ‘indien’ en ‘wanneer’ verwar nie.
Taalgebruik: ontdek, uitvind
Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van “uitvind” terwyl hulle eintlik “ontdek” bedoel. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Taalgebruik: aanmerking, opmerking, merk
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen “aanmerking”, “opmerking” en “merk”. Taaltoffie stel ondersoek in.