Daar is altyd een persoon wat al ‘n groter vis gevang het, hoër gespring het, of vinniger gehardloop het. Leer meer oor hierdie “snoeshaan” in vandag se Taaltoffie.
WAT Woord van die Week: doedelsak
Nie al die betekenisse van “doedelsak” is noodwendig vir kinders se ore bedoel nie..! Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Woord: weids
‘n Weidse uitsig, weidse praal, weidse kleredrag… Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor dié woord wanneer jou asem sommer wegslaan van grootsheid.
WAT Woord van die Week: kafoefel
“Die nooi kafoefel lekker.” Maak maar seker jy’s oud genoeg voor jy begin kafoefel! Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waar dié woord vandaan kom.
Woord: bedsermoen
Ken jy die woord “bedsermoen” en het jy al ooit een gekry? Lees gerus vandag se Taaltoffie om meer uit te vind!
WAT Woord van die Week: semel
Jy kan iemand darem lekker slegsê in Afrikaans met die woord “semel”. Lees vandag se Taaltoffie om meer oor dié woord uit te vind.
Woord: geil
Die graan kan soms sommer so geil staan. Maar van ‘n geil vers wil jy dalk wegbly. Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor dié interessante woord.
Woord: dwepery
Taaltoffie ondersoek “dweperige bakvissies”
WAT Woord van die Week: makrielkuite
Sommige liggaamsbouers het regte makrielkuite as hulle nie die regte oefeninge doen nie! Die WAT Woord van die Week is “makrielkuite”
Woord: halfaampie
Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waarom ons sê iemand met ‘n groot boepens het ‘n “halfaampie”
WAT Woord van die Week: sar
“Sar” is om iemand kwaad te maak, te tart of te pla. Lees vandag se Taaltoffie om meer oor dié woord te leer.
Woord: pluimpie
Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waarom ons iemand “‘n veer in die hoed steek” of iemand “‘n pluimpie gee”.
WAT Woord van die Week: skamper
Die WAT Woord van die Week is “skamper”
Woord: twisappel
Waarom noem ons dit ‘n “twisappel” as daar ‘n geskilpunt is? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind van die klomp vroue wat glo oor ‘n appel gestry het.
WAT Woord van die Week: poelpetaat
Hou jou lyf hierdie week poelpetaat! Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind oor “poelpetaat”.
Woord: harlaboerla
Harlaboerla verwys onder andere na lawaai, rumoer en wanorde. Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind oor dié interessante Afrikaanse woord
WAT Woord van die Week: pimpel
Het jy geweet mens kan self “pimpel” indien jy sterk drank drink, of selfs ‘n “pimpeltjie” vir iemand skink en dan natuurlik kan iemand jou nog “pimpel en pers” slaan! Lees vandag se Taaltoffie vir meer.
Woord: duikel
Visse kan in die water duikel en ‘n poppie met lood in haar voete kan duikel, maar staan altyd weer regop. Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor dié interessante Afrikaanse woord!
Woord: tjankbalie
“Tjankbalie” verwys na ‘n kind wat gedurig of dikwels skree en huil of selfs iemand wat gedurig sanik of altyd vol klagtes en probleme is. Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting.
WAT Woord van die Week: oulap
Die WAT Woord van die Week is “oulap” in die gebruik van “pennie” en ook die uitdrukking: “Oulap se rooi maak mooi”. Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind!