Is dit sneeu of is dit kapok? Dít is een van die vrae wat gebruikers van Afrikaans die afgelope week behoorlik laat kopkrap het.
Woord: gebelg
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “gebelg”.
Woord: fatsoen
“Hy loop met sy fatsoen te koop.” Ken jy die woord “fatsoen”?
WAT Woord van die week: padpredikant
Die WAT Woord van die week is “padpredikant”.
Woord: marskramer
Ken jy die woord “marskramer”? Taaltoffie ondersoek die betekenis van dié woord.
Woord: piekfyn
Mag hierdie week sommer piekfyn verloop!
Woord: grieselig
“ʼn Slang bly maar ʼn grieselige ding.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “grieselig”.
Woord: norring
Ken jy die woord “norring”?
Woord: mossienes
“Daar is ʼn pakkie lekkers in die motor se mossienes.” Weet jy waarna die woord “mossienes” in hierdie sin verwys?
Woord: vors
Soos ʼn vors lewe, ʼn vors onder die skrywers, met ʼn vorstende blik … Taaltoffie ondersoek verskillende betekenisse van die woord “vors”.
WAT Woord van die week: slungel
Die WAT Woord van die week is “slungel”.
Woord: snerpend
FA Venter skryf in ‘Kambrokind’: “Die trek … het voortgekruie deur die … lang, snerpende nagte.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “snerpend”.
Woord: weldra
“Die gaste sal weldra hier wees.” Ken jy die woord “weldra”?
Woord: prewel
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “prewel”.
Woord: verknorsing
Ken jy die woord “verknorsing”?
Taaltoffie: ‘read between the lines’
Wat maak ons met ‘read between the lines’ in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: log
Etienne Leroux skryf in sy boek, ‘Een vir Azazel’: “Waar Brutus ʼn kolossale, logge dier was, het ons hier ʼn kleiner dier met perfekte eweredigheid.”
Woord: pag
Wat beteken dit om ʼn stuk grond in pag te neem of te hê? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: broccoli
Waar kom ons aan die woord “broccoli”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: puffel
“ʼn Puffel paar skoene.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “puffel”.