Ken jy die woord “onkruidsig”?
Woord: kasarm
FA Venter skryf in sy boek, ‘Kambrokind’: “Die hele kasarmte bekyk die eerste gerf of dit ʼn kind is wat gebore is.” Ken jy die woord “kasarm”?
WAT Woord van die week: spek-en-boontjies
Die WAT Woord van die week is “spek-en-boontjies”.
Woord: skrander
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “skrander”.
Woord: oponthoud
“Die ongeluk het ’n groot oponthoud op die snelweg veroorsaak.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “oponthoud”.
Woord: boeretroos
Die nostalgie van ʼn koppie boeretroos is so eg Afrikaans soos beskuit en bobotie.
Woord: straatgans
Is jy soms op die hakke van straatganse, of ken jy iemand wat self ʼn straatgans is? Taaltoffie ondersoek die woord “straatgans”.
Woord: rammetjie-uitnek
“Op sy dag was hy seker ook maar rammetjie-uitnek by die vroumense.” Taaltoffie ondersoek die woord “rammetjie-uitnek”.
Woord: onklaar
“ʼn Ou tante het haar been onklaar gegly.” Taaltoffie ondersoek die gebruik van die woord “onklaar”.
Woord: behaag
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “behaag”.
Woord: treusel
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “treusel”.
Woord: popel
Weet jy wat die woord “popel” beteken? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: gul
Ken jy die woord “gul”?
Woord: verkleurmannetjie
Wanneer sou jy na iemand as ʼn verkleurmannetjie kon verwys? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié woord.
Woord: jansalie
“Hy is darem ʼn regte ou jansalie.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “jansalie”.
Woord: ongebreideld
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “ongebreideld”.
Woord: mombakkies
“Met daardie mombakkies weet ʼn mens nie wat hy dink nie.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “mombakkies”.
Woord: redekawel
Ken jy die woord “redekawel”?
Woord: skotig
Wat ʼn skotige opdraande! Ken jy die woord “skotig”?
Woord: vervaarlik
Ken jy die woord “vervaarlik”?