Taaltoffie ondersoek die woord “aweregs”.
Woord: piering
Al ooit gewonder waar die woord “piering” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: drop
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “drop”.
Woord: oulap
Taaltoffie ondersoek die woord “oulap”.
Woord: norra
ʼn Storie wat die hare in jou norra laat orent staan. Ken jy die woord “Norra”?
Woord: bibliofiel
Is jy ʼn bibliofiel, of ken jy iemand wat versot is op boeke? Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “bibliofiel”.
Woord: aanpiekel
Dit is omtrent swaar dra, al aan die eenkant! Taaltoffie ondersoek die woord “aanpiekel”.
Woord: pamperlang
Taaltoffie ondersoek die woord “pamperlang”.
Woord: snuffie
Koop jy of iemand wat jy ken graag die jongste snuffies? Taaltoffie ondersoek die woord “snuffie”.
Woord: schlep
“Die hele schlep van hierdie trekkery put my uit.” Weet jy wat die woord “schlep” beteken?
Woord: pakkasie
Ken jy die woord “pakkasie”?
Woord: reikhalsend
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “reikhalsend”.
Woord: ginnegaap
“Wat sit julle daar en ginnegaap?” Taaltoffie ondersoek die gebruik van dié woord.
Woord: bedot
Wat op aarde beteken dit om bedot te wees? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: murmel
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “murmel”.
Woord: haard
Ken jy die woord “haard”?
Woord: kattebak
Al ooit gewonder waar die woord “kattebak” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: nurks
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “nurks”.
Woord: koeterwaals
“Jy praat sommer nou koeterwaals.” Weet jy wat die woord “koeterwaals” beteken?
Woord: dikkedensie
ʼn Mens wil nie graag in ʼn dikkedensie van enige aard betrokke raak of wees nie. Weet jy wat die woord “dikkedensie” beteken?