ʼn Mens hoor dikwels dat daar op liefkosende wyse na kinders of diere as ʼn japsnoet verwys word. Dit is egter nie die enigste betekenis nie. Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: sjabloon
Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van die woord “sjabloon”.
Woord: weifel
Weifel jy gewoonlik lank voordat jy ʼn besluit neem? Taaltoffie ondersoek die woord “weifel”.
Woord: fynlaken
Wat beteken dit wanneer iemand sê: “Dit gaan fynlaken met my”? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind.
Woord: poenankies
“Sy lyk te poenankies!” Ken jy die woord “poenankies”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: skoppelmaai
Het jy ook as kind vir ure geswaai en gekyk hoe hoog jy kan gaan? Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “skoppelmaai”.
Woord: blaasbalk
Wanneer sou jy na iemand as ʼn “blaasbalk” kon verwys? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: vergiettes
Waar kom ons aan die woord “vergiettes”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: kaiing
Daar is darem min dinge so lekker soos pap en kaiings! Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “kaiing”.
Woord: wisselruitery
Waar kom ons aan die woord “wisselruitery”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: Retoesjeer
Ken jy die woord “retoesjeer”?
Woord: swalk
Ken jy die argaïese woord “swalk”? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind wat dit beteken.
Taalgebruik: nog steeds
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die spelling van “nog steeds”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: haaihoei
Het jy geweet “haaihoei” verwys na iemand wat ʼn geraas of ophef van iets maak? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Woord: plets
Ken jy die woord “plets”?
Woord: paddaslagter
Wat op aarde is ʼn “paddaslagter”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: ghoemahare
Jy het heel waarskynlik êrens in jou lewe al ghoemahare geëet. Ken jy hierdie woord?
Woord: bral
Bral jy graag? Of ken jy iemand wat bekend is vir sy gebral ? Taaltoffie ondersoek dié woord.
Woord: kerjakker
Wat beteken dit om te “kerjakker”? Taaltoffie ondersoek dié interessante woord.
Woord: negosiewinkel
Besoek jy soms ʼn negosiewinkel? Taaltoffie ondersoek die herkoms en gebruik van dié interessante woord.