Lesersbief: Lees mens egter wat sommige voorstanders van globalisme sê, word dit duidelik dat hulle nog lank nie handdoek ingegooi het nie.
Lesersbrief: SA’ner in Frankryk sê ‘Só voel Covid-19’
Die volgende dag het ons ’n afspraak by ’n Franse monsieur-dokter gaan maak en Covid-19 is vinnig by ons gediagnoseer – soos baie Franse het ons dit seker op die treine of by die supermark gekry.
Lesersbrief: Om ten alle koste jou mond te hou
Die linkse politiek van vandag vra egter inderdaad dat jy selfs wanneer lewens op die spel is jou mond moet hou, skryf Johan Smit.
Paasfees: Bybelstudie tydens afsondering
Dink daaroor na aan wat Jesus vir jou gedoen het op Golgota. Dank die Lam van God, wat in jou plek God se vloek moes verduur.
Die trein van die lewe, ’n virus en hoop
Ja, mense is op hul knieë, want hulle kan nou nie meer op hulself staatmaak nie. Is dit ’n ramp? Ja. Maar daar is ook hoop. Daar is saamstaan en daar is saambid.
Lesersbrief: Toiletpapier-histerie: Weet hulle iets wat ons nie weet nie?
Jy word sommer met die trollie uit die pad gestamp want die antie wil AL die suiker op die rak hê, die oom laai toiletpapier in sy trollie dat hy soos Mount Everest lyk.
Rugsakkies vol seer – wanneer grootmense hul kinders in die steek laat
“Moenie dat die verlede jou toekoms steel nie.”
Reaksie op ope brief aan NG Kerkleiers: Die ‘Small’ pad
’n Mens kan óf die Bybel napraat, soos dit is, óf jou eie verstaan (uit welke oord ook al) daarop afdruk, soos wat ons dink die Bybel behoort te wees.
Flip Buys antwoord ope brief oor ‘jammer sê’
Ek deel jou diep en opregte deernis met die armes, al verskil ons deels oor die oorsake en oplossings daarvoor.
Ope brief aan Solidariteit se Flip Buys: As jý nie wil jammer sê nie, dan sal ék
Ek kan nog lank aanhou jammer sê. Daar is só baie dinge waarvoor ek wil jammer sê. En ek sál nog lank jammer sê.
Lesersbrief: Wie is die eienaars van dié pensioenfonds?
Ongelukkig is die honderdduisende pensioenarisse oor die hele land versprei en het nie die geld om byeen te kom nie, want anders kon ons voor die kantoor van die uitvoerende hoof van die PFSA gaan plak het totdat daar op ons pleidooie ag geslaan is.
Lesersbrief: Suid-Afrika, bid saam met ons
Wat ons nou die meeste nodig het, is ons mense in ons land se gebede. Ons vertrou volkome dat God se plan groter en beter is as dit wat ons nou sien, en ons gaan getuig van sy goedheid en guns!
Lesersbrief: ’n Saak van lewe of dood
En vir die eerste keer dink ek daaraan hoe ’n hospitaalbesoek waarskynlik sal verloop as ek my mediesefondsvoordele moet ruil vir die gevreesde en suikerbedekte Nasionale Gesondheidsversekering (NGV).
Lesersbrief: Pensioenarisse sê ‘Tot hier toe en nie verder nie’
Dit is óns geld en almal bespreek óns geld asof óns nie bestaan nie. Wel, ons bestaan en ons gaan nie stilswyend in die niet verdwyn nie.
Lesersbrief: SA’ners se China-uitlatings maak haar skaam
Ek het soveel gemengde gevoelens beleef, maar trots (om ʼn Suid-Afrikaner te wees) was beslis nie een van hulle nie.
Lesersbrief: Ek is ʼn Afrikaner-kosak
In die Kosakke se goeie eienskappe vind ek solidariteit. Ek is ʼn Afrikaner-kosak. ʼn Vry man. Los my mense uit!
Lesersbrief: Om anders te dink…
Ons leef in ‘n tyd wat oorheers word deur sekere ideologieë. Om anders te dink en die sogenaamde goeie ideologie soos bo te bevraagteken, vra dapperheid.
Lesersbrief: Skaapribbetjies en samesyn
Met dié wat ons in die feesseisoen is, besef ek nog ‘n kardinale waarheid. Ons hét mekaar nodig – nou praat ek nie van aalmoese nie, ek praat van samesyn.
Lesersbrief: Liewe Boer …
Dié geblêr wat sny deur jou hele lyf, wat jou wurg aan jou strot en wat jou maag vasgryp met sy ysige kloue en jou laat voel jy versmoor.
Lesersbrief: Afrikaans: Vergewe, maar nooit vergeet
As beletselde, platgeryde, uitgeworpene en aan haar eie lot oorgelaat, het Afrikaans nou geen ander keuse as om hardnekkig om oorlewing te veg nie.