Basson se roekelose joernalistiek

’n Mens sou verwag dat ’n nagraadse student in politieke wetenskappe die moeite sal doen om sy feite na te gaan voordat hy homself blootstel deur ’n byna volbladartikel in ’n koerant te publiseer.

PUK onder beleg

Ons is vir 33 jaar al intekenaars van Beeld. Vandag wens ek iemand soos Johann Rupert wil Beeld sluit en n nuwe Afrikaanse dagblad begin.