ʼn Mens moet anysbeskuit knie, laat rys, weer afknie en weer laat rys. Net so vertel die Afrikanergeskiedenis ook hoe ons keer op keer geknie is en weer moes rys.
Waarom ons nie kan wag nie
Soos in King se boek oor die verandering in intensiteit in die burgerregtestryd in Amerika in 1963, is dit ook nou tyd dat ons hier in Suid-Afrika vir onsself moet sê ons kan nie langer op ons regering wag nie.
Liberale demokrate se Gasa-toets
Is Israel se optrede in Gasa ʼn aanvaarbare prys vir die behoud van sy demokrasie? Of is hulle optrede onaanvaarbaar en moet Israel eerder aan sy teëstanders oorgegee word?
Die toekoms van die Weste is in ons hande
Die Westerse beskawing is besig om te verval, te verarm en om verskraal te word. Dit kan egter nie uitsterf nie. Die verspreiding daarvan is te omvangryk.
Japanse Restourasie eerder as Russiese Rewolusie
Die Japanners wou nie alles wat bestaan het vernietig nie. Hulle het op die beste uit die Weste gebou om hul agterstand in te haal, en dit dan verder verbeter en die Weste op baie gebiede verbygesteek.
Die tesourie se balanseertoertjie
In ʼn toespraak gekenmerk deur terme soos herprioritisering, aanpassing, identifisering van ondoeltreffendheid en vermorsing, en prioritisering van hervormings, het die ernstige erkenning van die land se fiskale verknorsing soos ʼn paal bo water gestaan.
Waar begin reformasie?
Onder die invloed van reformatore soos Martin Luther, Johannes Calvyn en Guillaume Farel het die kerk terug na die Skrif toe reformeer. Die kerk en die samelewing was daarna nooit weer dieselfde nie.
#JongStemme: Prefekte: gekies of gekoop?
Ek was ʼn prefek en het toe al besef hoe korrup daardie sisteem is. Ek praat ook nie van alle prefekte nie, want daar is altyd diegene wat dit verdien.
Burgers óók met SAUK-mislukkings belas
Kan daar werklik van vuisvoos belastingbetalers verwag word om die ondoeltreffende SAUK verder te finansier? Moet belastingbetalers regtig bykomende belastings soortgelyk aan die heffings op brandstof betaal?
Suid-Afrika voor en na die 2024-verkiesing lll
Suid-Afrika staan op die vooraand van een van die belangrikste verkiesings sedert 1994, met verreikende implikasies vir die regerende ANC se politieke elites.
Suid-Afrika voor en na die 2024-verkiesing ll
Die status quo is nie volhoubaar nie en die vraag is nie of daar verandering gaan wees nie, maar eerder watter vorm dit gaan aanneem, watter tydsraamwerk ter sprake is, en veral wat die regerende elite se reaksie op ʼn potensieel verswakkende situasie gaan wees.
Voor die fiskale afgrond?
Die werklikheid van die saak is dat die hutspot van die Suid-Afrikaanse politieke onsekerheid en strukturele probleme toenemend druk op almal en alles plaas.
Suid-Afrika voor en na die 2024-verkiesing l
Bepalend vir Suid-Afrika se toekoms, veral in soverre dit die komende nasionale en provinsiale verkiesing betref, is wat die toekoms vir die ANC as die regerende party mag inhou.
Die Reformasie, die regverdiging deur die geloof en die strewe na geregtigheid
Luther self het al gekla dat wanneer hy oor die regverdiging deur die geloof preek, die mense aan die slaap raak, maar wanneer hy ʼn storie vertel hulle die ore spits. Afrikaanssprekendes verberg hulle ongemak met hierdie Bybelse tema deur daaroor te swyg.
Reformasie: verheldering van beproefde waarhede
Die oer-christelike uitgangspunte wat aan Europa vanaf sy kerstening vorm gegee het, tree nou weer sterk na vore, naamlik die voorrang van die enkeling bo die gemeenskap wat almal insluit en die onderskeiding tussen godsdiens en politiek.
#JongStemme: Skep die geleenthede in Suid-Afrika
Vandat ek teruggekeer het na Suid-Afrika vanuit Engeland, het ek al baie vrae gekry oor my ondervinding. Die vraag wat ek egter die meeste hoor is: “Hoekom het jy besluit om terug te kom?”.
Argentynse verkiesing lewer twee uiterstes op
Die verkiesing vind plaas teen die agtergrond van dekadelange ekonomiese stagnasie van Argentinië, met inflasie van meer as 100%, dalende lewensstandaarde, ʼn meer en meer uitkringende staatsdiens en stygende misdaad.
Redakteursbrief: ʼn Tyd vir alles
“Maar ek weet een ding, en dit is dat ek amper aan die ander kant van 2023 uit is oor net twee redes: Omdat ander mense vir my tyd gemaak het, en omdat elke ding wat met ons gebeur, in God se Plan en sy groot Tydlyn inpas.”
Spreek met integriteit, luister met onderskeiding
As gelowige meningsvormers behoort ons skerper te formuleer, maar as gelowige hoorders behoort ons ook fyner te luister sodat ons die subtekste kan onderskei.
Waarheen nou met die Israel-Hamas-konflik?
Die jongste oorlog in die Midde-Ooste is nou reeds amper twee weke aan die gang en dis dalk nou gepas om te kyk wat tans aan die verwikkel is en dan te probeer sin maak daaruit.