Vandag is ek kwaad. So kwaad dat die trane loop, skryf Susan Lombaard.
‘Inperkings was ’n fout’
Ná die drakoniese inperkingsmaatreëls in Wuhan, China het Italië en toe die een land ná die ander dieselfde begin doen.
Die prys van stilte kan vryheid wees
As ons langer hieroor gaan stilbly, sal dit ons duur te staan kom. Ons sal vandag nog hieroor moet begin praat.
#JongStemme: Matriek 2020 op sy kop gedraai!
Dit voel vir my asof die grendelstaat die slot is waaragter my drome, verwagtinge en planne vir die matriekjaar toegesluit is, skryf Dané Taljaard, ‘n matriekleerling aan die Hoërskool Linden.
#JongStemme: Ek dink met angs aan my toekoms!
Die eerste vraag wat ek gevra het toe die staat van afsondering aangekondig is, is of ek my graad sal kan klaarmaak, skryf Alru Venter, ’n finalejaarstudent aan die Universiteit van Pretoria wat tans as primarius van De Goede Hoop-koshuis dien.
Podlitiek: Gareth praat hard, kleredragreëls benard en Obamagate-ondersoek op pad
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor Gareth Cliff se harde woorde, die regering se pedantiese reëls oor kleredrag en ‘Obamagate’.
Wie bestuur die motor? Leierskapstyle in ’n krisis
Volgens betroubare bronne staan Ramaphosa tans sterker in die ANC binnekring. Na buite lyk dit egter nie so nie, skryf dr. Pieter Mulder.
Moet ons as burgers die staat van inperking nog ondersteun?
Is hierdie maatreëls werklik ter bekamping van die virus, of is dit bloot die uitvloeisel van ʼn regering wat sekere ideale koester?
#JongStemme: Die oomblikke wat ons almal gemis het
Die meeste van ons is daarvan oortuig dat die afsonderingstyd ʼn gaping in die tydlyn van ons lewens gaan laat, skryf Adriaan van Wyk, ’n matriekleerling aan die Afrikaanse Hoër Seunskool.
Koskaping net nuutste streek van ou ANC
Dan Kriek, voormalige president van Agri SA, het Solidariteit Helpende Hand daarvan beskuldig dat hulle politiek speel met kos en dat dit gevaarlik is. Kyk hier wat skryf Flip Buys in reaksie hierop.
Die einde van die Tweede Wêreldoorlog 75 jaar gelede
In praktyk was die oorlog in groot dele van Duitsland, veral in die Weste, reeds aan die begin van 1945 verby.
Is universiteite besig om openbare vertroue terug te kry?
Oor die afgelope paar jaar is die doel van universiteite bevraagteken, skryf prof. Francis Petersen.
Nuwe krisis, dieselfde ANC
Dit word al meer duidelik dat die ANC-regering besig is om die Covid-19-krisis in ’n omvangryke menslike ramp te omskep, skryf Flip Buys.
Cyril, ons is nie kinders nie!
Nie net die toepassing nie, maar ook die wettigheid van baie van die inperkingsregulasies word nou ook uit hoë gestoeltes bevraagteken: Gee ons die redes, en wees redelik!
Veeltalige diens en selfhelpplanne teen Covid-19
Goeie kommunikasie oor gesondheidsorg in die taal van die gehoor is dus beide ’n behoefte en ’n noodsaaklikheid.
Is permitte vir kos-uitdeel nodig en reg?
Dit lyk of regeringsinstansies dink dat hulle die beste weet waar die nood die grootste is en wie kos moet kry en wie nie, skryf Theuns Eloff.
Globale stryd van mag en invloed midde koronapandemie
’n Opmerking wat die afgelope tyd wêreldwyd herhaal word, is dat die koronapandemie die wêreld vir altyd verander het.
Covid-19 en die opkoms van China as toekomstige supermoondheid
ʼn Belangrike vraagstuk is wat die toekomstige magsverhoudinge tussen die VSA en China gaan inhou.
#JongStemme: Afrikaner, jy is op jou eie!
Afrikaners, en ander met diverse politieke oortuigings kap mekaar heen en weer oor die baie eenvoudige verskil: Het Ramaphosa jou en my beste belange op die hart?
Die ANC en die koronasepter
Ramaphosa sal moet fyn trap as hy president van die land en leier van die ANC wil bly, skryf Leopold Scholtz.