Verstaan my hart, ek wil nie die lig van ander krisse wegdraai nie, maar wat van ons boere?
Kaapse onafhanklikheid – ’n rasionele perspektief
Emosies loop hoog wanneer gesprekke na Kaapse onafhanklikheid draai. In sulke omstandighede is helder denke, oop gemoedere en ingeligte debatte dikwels die eerste oorlogslagoffers, skryf Phil Craig.
#JongStemme: Covid-19-matrikulante is ontdekkingsreisigers van 21ste eeu
Kom ons sien hierdie pandemie nie net as ’n lewensbedreigende monster nie, maar ook as die geleentheid wat dit eintlik is, skryf Willem Kurpershoek, hoofseun en eerste krieketspan-kaptein van die Hoërskool Middelburg.
Podlitiek: Demokrasie ingeperk, Mogoeng staan sterk en suksesvolle hofwerk
In dié week se episode bespreek hulle eers die demokrasie wat tans bedreig word, dan die uitsprake en optrede van hoofregter Mogoeng Mogoeng en laastens ’n opsomming van die belangrikste hofsake die afgelope ruk.
Jesus is Here
Nêrens, behalwe in die kerk, kan ons sê: “Hier is Jesus Here” nie.
Skep nuwe vrye Westerse ruimtes vir voortbestaan
Die ANC het die knaende ontwikkelingsprobleme wat die hele Afrika teister, heeltemal misgekyk en blameer bloot Afrikaners en apartheid vir die knellende armoede van miljoene swart mense, skryf Flip Buys.
#BLM of #ALM?
Dit is interessant hoe ʼn storie momentum kry indien dit mense se narratief pas.
Ope brief aan pres. Ramaphosa: Openhartige gesprek oor dié kwessies nodig
“Ons kan geen vordering maak as die regerende party die werklikheid ignoreer, die geskiedenis eensydig interpreteer en voortgaan om eerder verdeeldheid aan te moedig nie.”
‘Geen boer, geen voedsel, geen toekoms’
Die grootste bedreiging is die onsekere beleidsomgewing wat geskep word, skryf Bennie van Zyl.
Die ander kant van die geskiedenis
Indien die ANC daarin slaag om Afrikaners van hulle meesterverhaal te oortuig, beheer hulle ons toekoms, skryf Flip Buys.
Podlitiek: Taxi’s vol, koffers leeg en plaasmoorde is haatpleging
In dié week se episode gesels die Podlitiek-span oor die taxibedryf se besluit om voertuie vol te laai en oor provinsiale grense te reis, min. Tito Mboweni se noodbegroting en die DA se versoek dat plaasmoorde tot haatmisdaad verklaar word.
#JongStemme: My brief aan elke ander Suid-Afrikaner
Is dit nou dít? Is ons klaar, nadat ons ʼn keer of wat gesê het hoe ons voel oor plaasaanvalle? vra Ansie Bylsma, ‘n tweedejaarstudent aan die NWU.
Laat ons wedersyds sensitief wees
Die wyse waarop rassisme tot uiting kom, is dikwels ʼn ingewikkelde, veelkantige saak wat uit verskillende perspektiewe beskou moet word, skryf Leopold Scholtz.
Stof die ANC sy Kodesa-notas af?
Die verklaring van die koronavirus tot ’n pandemie, en die drastiese en ingrypende inperkingsmaatreëls wat afgedwing word, het aan die ANC ’n geleentheid gebied om idees waarteen sterk weerstand bestaan opnuut aan te roer, skryf Werner Human.
ʼn Maatskaplike Verdrag is nodig, en die Afrikaner sal moet help
Ons kan nie toelaat dat ’n donker toekoms ons oorval nie. Dit sal opofferings verg, skryf Freek Robinson.
Die post-waarheid wêreld van linkse rassepolitiek
Black Lives Matter-gesprekspunte het natuurlik na ons eie land oorgespoel. Aanvanklik is hierdie debat deur twee groepe aangegryp – ons regering en die linksgesindes, skryf Monica Mynhardt.
#JongStemme: Ek voel soos ’n buitelander in my eie land
My vraag is, hoe kan ek ontslae raak van die etiket as rassis oor my kultuur en taal se verlede terwyl ek nié rassisties is oor ander kulture of rasse nie? vra Ruan Spies.
Saamstaan teen monumentvandale
Oopkop-Afrikaners wat eienaarskap van hul kultuurhistoriese erfenis neem, verstaan die vraag is nie meer of beelde en monumente moet skuif nie, maar wanneer en waarheen.
China en Indië in konflik
Militêr is China die sterker moondheid, maar nie een van die twee kante kan ’n volskaalse oorlog bekostig nie.
Mistasting vir die toekoms
As ons nie konstruktief bou aan beter alternatiewe nie, is die ANC se pad van vernietiging vir die land om hulself te red en te verryk, die enigste moontlike eindresultaat, skryf Bennie van Zyl.