As hierdie staat ons uitskop, skop die gemeenskap in. Ons doodkry is min. ʼn Boer maak ʼn plan, skryf Dirk Hermann.
Kenmerke van slagoffers – die persoon en die gemeenskap
Ons ken almal so ’n gesin. Soms is ons deel van dáárdie gesin. Soms is ons selfs daardie persoon. Om ’n slagoffer in ’n verhouding of gesin te wees, is emosioneel, fisiek en geestelik uitputtend.
Die invloed van Covid-19 op Wêreldgeletterdheiddag
Die Covid-19-krisis het lig gewerp op die onvoorbereidheid van infrastruktuur, onderwysstelsels, programme en mense om die kontinuïteit van onderrig en leer in so ‘n situasie te verseker.
Internasionale oorsig: China toenemend aggressief
So onlangs soos twee dekades gelede het China min of beperkte bedreiginge vir sy buurlande en Amerikaanse belange in Asië ingehou. Die ekonomiese sukses van China die afgelope twee of drie dekades het egter van dié land ’n magtige wêreldmoondheid gemaak.
Internasionale oorsig: Kavkaz 2020 skep kommer in Westerse lande
Lees ‘n oorsig van belangrike internasionale gebeure hier.
Hekel en brei is wolterapie
“Soms as ek vir iemand spesifiek iets hekel, bid ek ook terselfdertyd vir daardie persoon en dit maak die hekelstuk ekstra spesiaal.”
Berlyn en die Gründerzeit
In die 20ste eeu is Berlyn veral gevorm deur die Nazi-diktatorskap en die Tweede Wêreldoorlog met sy vernietiging, en die Koue Oorlog met die fisieke verdeling van die stad deur middel van die muur.
Jou vlerke hang, SAL!
Hoe het die SAL in hierdie gemors beland en wat is die opsies?
Verbruikersake: Oppas vir skelmstreke met beleggings
Dit is baie belangrik om seker te maak jou geld word reg en veilig belê. Ina Opperman het gaan kyk waarvoor jy moet ligloop.
Ons Franse kasteel: ’n Heildronk op die lewe, die liefde en die lente!
Terwyl kleurontploffings van verskeie bloeisels die lente in Suid-Afrika aankondig, maak ons aan hierdie kant reg vir skouspelagtige herfskleure. Die boek van Prediker sê: “Elke ding het sy vaste tyd”.
Podlitiek: Plaasgewelddebat, DA- en ANC-vonke spat, KSA-rassegat
In ’n besige nuusweek word die parlementêre debat oor plaasmoorde, die bedanking van die DA se hoof in Gauteng, die ANC se NUK-vergadering, en Krieket Suid-Afrika bespreek.
#JongStemme: Val, opstaan en weer probeer
Toe die taxi my tref, het ek in die lug opgespring, die taxi het my verder in die lug opgeskiet en ek glo die Here het vir my, vir ‘n kort rukkie, sy engelvlerke geleen, skryf Ela Meiring, ‘n matriekleerder van Roberston.
Hulp wat nie waardeer word nie – dan moet ANC maar voortploeter
Wat het Jacques Faul, Mark Barnes, Danie du Toit en Nico Bezuidenhout in gemeen? Hulle het almal skielik bedank as uitvoerende hoof van hul ondernemings. Hoekom is dit nuuswaardig? Omdat al vier wit mans is, skryf dr. Pieter Mulder.
#JongStemme: Die moord op vryheid
Ook so kan niemand – nie eens die magsbehepte ANC – ons vryheid steel as ons dit in Christus vind nie, skryf Albertus Liebenberg, ‘n honneursgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch.
Hoekom nou eers, Cyril?
Die een voordeel van die Covid-19-pandemie is dat president Cyril Ramaphosa nou gaan probeer om vas te skop teen die vloed van korrupsie wat al 20 jaar en langer oor die land spoel.
Die NUK-vergadering en die pad vorentoe
Hierdie was een ronde in ʼn groter politieke geveg of oorlog, skryf prof. André Duvenhage.
Verbruikersake: Oppas vir identiteitsdiewe
Ina Opperman gee raad oor hoe om jou inligting te beskerm en seker te maak jy val nie vir skelmstreke van iemand wat dalk nou jou inligting het nie.
‘Nein, nein, nein!’ in Liechtenstein
Kiesers in Liechtenstein moes Sondag oor drie belangrike sake in ’n referendum besluit en in al drie gevalle was die antwoord ’n harde en duidelike nee.
Leemtes, liefde en lente
En ek gaan vir my ma ’n veldblom pluk. Vir vandag is dit genoeg.
Japan se eerste minister bedank skielik
Abe staan uit onder ’n reeks onopwindende en gesiglose Japanse eerste ministers wat kort regeer het sonder ’n nalatenskap en wat vinnig vergete geraak het.