Nêrens, behalwe in die kerk, kan ons sê: “Hier is Jesus Here” nie.
Skep nuwe vrye Westerse ruimtes vir voortbestaan
Die ANC het die knaende ontwikkelingsprobleme wat die hele Afrika teister, heeltemal misgekyk en blameer bloot Afrikaners en apartheid vir die knellende armoede van miljoene swart mense, skryf Flip Buys.
Isolasie deur die oë van ʼn gr. 7-leerder
“Hoe het dinge nie verander van Desember af nie,” dink ek, terwyl ek opstaan en my pad terugvind kamer toe.
#BLM of #ALM?
Dit is interessant hoe ʼn storie momentum kry indien dit mense se narratief pas.
Ope brief aan pres. Ramaphosa: Openhartige gesprek oor dié kwessies nodig
“Ons kan geen vordering maak as die regerende party die werklikheid ignoreer, die geskiedenis eensydig interpreteer en voortgaan om eerder verdeeldheid aan te moedig nie.”
‘Geen boer, geen voedsel, geen toekoms’
Die grootste bedreiging is die onsekere beleidsomgewing wat geskep word, skryf Bennie van Zyl.
Die ander kant van die geskiedenis
Indien die ANC daarin slaag om Afrikaners van hulle meesterverhaal te oortuig, beheer hulle ons toekoms, skryf Flip Buys.
Podlitiek: Taxi’s vol, koffers leeg en plaasmoorde is haatpleging
In dié week se episode gesels die Podlitiek-span oor die taxibedryf se besluit om voertuie vol te laai en oor provinsiale grense te reis, min. Tito Mboweni se noodbegroting en die DA se versoek dat plaasmoorde tot haatmisdaad verklaar word.
#JongStemme: My brief aan elke ander Suid-Afrikaner
Is dit nou dít? Is ons klaar, nadat ons ʼn keer of wat gesê het hoe ons voel oor plaasaanvalle? vra Ansie Bylsma, ‘n tweedejaarstudent aan die NWU.
Laat ons wedersyds sensitief wees
Die wyse waarop rassisme tot uiting kom, is dikwels ʼn ingewikkelde, veelkantige saak wat uit verskillende perspektiewe beskou moet word, skryf Leopold Scholtz.
As jy deurloop onder die ongemaskerde wonders
Dis vir niemand lekker nie, maar dis die regte ding om te doen. Dit sê ek gee óm – nie net vir myself nie maar ook vir jou. Meneer die Stapper, volgende keer is ek rég vir jou!
Stof die ANC sy Kodesa-notas af?
Die verklaring van die koronavirus tot ’n pandemie, en die drastiese en ingrypende inperkingsmaatreëls wat afgedwing word, het aan die ANC ’n geleentheid gebied om idees waarteen sterk weerstand bestaan opnuut aan te roer, skryf Werner Human.
11 wenke vir ’n makliker werk-lewe-balans tuis
Daar word gereeld gepraat oor werk-lewe-balans en baie mense se definisie daarvan verskil, maar hoe pas ʼn mens dit toe wanneer jy van die huis af werk? Hier volg 11 wenke om seker te maak jy behou steeds jou werk-lewe-balans as jy van die huis af werk.
ʼn Maatskaplike Verdrag is nodig, en die Afrikaner sal moet help
Ons kan nie toelaat dat ’n donker toekoms ons oorval nie. Dit sal opofferings verg, skryf Freek Robinson.
Verbruikersake: As dit te goed is om waar te wees
Wat is ʼn piramideskema? Ina Opperman verduidelik en waarsku dat enigiemand wat by ʼn piramideskema betrokke is in die moeilikheid kan beland.
Die post-waarheid wêreld van linkse rassepolitiek
Black Lives Matter-gesprekspunte het natuurlik na ons eie land oorgespoel. Aanvanklik is hierdie debat deur twee groepe aangegryp – ons regering en die linksgesindes, skryf Monica Mynhardt.
#JongStemme: Ek voel soos ’n buitelander in my eie land
My vraag is, hoe kan ek ontslae raak van die etiket as rassis oor my kultuur en taal se verlede terwyl ek nié rassisties is oor ander kulture of rasse nie? vra Ruan Spies.
Die Vierde Industriële Revolusie: wetenskapfiksie of werklikheid?
Ons staan op die drumpel van ’n tegnologiese revolusie wat die manier waarop ons dink, werk, leef en met mekaar omgaan, drasties gaan verander. Maar wat maak hierdie veranderinge dan so ingrypend?
Saamstaan teen monumentvandale
Oopkop-Afrikaners wat eienaarskap van hul kultuurhistoriese erfenis neem, verstaan die vraag is nie meer of beelde en monumente moet skuif nie, maar wanneer en waarheen.
Ons Franse kasteel: Versteekte skatte, goedheid en guns
Die nuutste vonds is egter uit die grond opgegrawe.