Voorlopers in Superreeks begin kleure wys

Die halfpadmerk is bereik en so stadigaan begin die kompetisie se voorlopers hulle kleure wys. Daar sal nog baie water in die see loop en ʼn paar verrassings is ook nie uitgesluit nie. Die Crusaders, wat maar onderaan die lys, is gaan verseker in die uitspeelrondtes daar wees . Hulle oorwinning oor die Stormers het dit vir ons bewys.

Rugbyblog

“Deur die grootste Christelike feestyd gaan die Super 15 amper oneerbiedig voort op Goeie Vrydag…” Polla Roux bespreek die afgelope naweek se rugby.

Probleme en oplossings vir Afrikaans

“Solank as wat mense Afrikaans praat, sal die taal nie tot niet gaan nie.” Hierdie is ’n gewilde stelling wat gereeld in die media deur oningeligte en naïewe persone gemaak word. Dr Pieter Mulder van die VF+ neem deel aan die gesprekreeks, “Probleme en Oplossings vir Afrikaans”.