Solidariteit-krisisberaad: Raak nou só betrokke

Tydens en na die Solidariteit Beweging se Krisisberaad wat op 5 Mei vanjaar gehou is, het verskeie beraadgangers gevra wat hulle kan doen om betrokke te raak by die inisiatiewe wat deur die Solidariteit Beweging aangepak word. Hier is ʼn klompie doendinge waaruit jy kan kies om die Solidariteit Beweging te steun. Die bal is in jou hande! skryf Flip Buys.