Die Kongo het volgens ’n Amerikaanse studie die potensiaal om genoeg hidroëlektrisiteit op te wek om in die hele Afrika-kontinent se kragbehoeftes te voorsien.
Linkse en regse ekstremiste: Ooreenkomste spreek boekdele
Die probleem hier by ons in Suid-Afrika is dat die oorheersende deel van die regerende party nog nooit werklik gematig of demokraties was nie.
Briewe uit Bagdad: Die ‘Monsters’ van Irak
Nou die dag bestel ek ʼn Leatherman-“tooltjie” oor die pos en toe ek na die straatadres uitvra, gee die ouens my ʼn Afrikaanse naam vir daai deel van Bagdad. Iets soos “Joubertsdal” en ek verwonder my hieroor, skryf Koos Greeff uit Bagdad.
Krisis staar Suid-Afrika in die gesig
Suid-Afrika se werkmag bestaan uit sowat 22,2 miljoen mense, waarvan 6,1 miljoen werkloos is. Net minder as 3,9 miljoen van dié werklose mense is tussen die ouderdomme van 15 en 34 – wat beteken dat net meer as die helfte van Suid-Afrika se werkloses jongmense is.
Lesersbrief: Hier sit ek in die verte
Ek sit dalk hier ver, en voel gereeld alleen, maar ek weet Afrikaans en Afrika is in my bloed en met dít ingedagte is ek reg om enigiets aan te vat wat my kant toe kom.
Lesersbrief: Alles is nie reg in Suid-Afrika nie
Sterkte aan almal. Ons lees gedurig Suid-Afrikaanse nuus en dink aan julle.
Wat my kind moet weet oor leierskap
Dit is die tyd van die jaar waar meeste skole besig is met leierverkiesings. Vir baie leerders is dit ʼn tyd van spanning; baie droom van daardie spesiale baadjie of balkie en wil graag ʼn posisie beklee. Daarmee saam is daar ook verwagtinge van ouers en onderwysers.
Mynbou en staalbedryf: Myne en hulle s’n
Mense het geld nodig, en om geld te verdien moet daar werk wees, en om werk te skep is volhoubare ekonomiese groei nodig.
Die vloek van massatoerisme
Uiteindelik sal die plaaslike gemeenskappe self moet besluit hoeveel en watter soort toeriste hulle wil hê en dienooreenkomstig hulle bemarking, regulering en pryse aanpas.
Verbruikersrubriek: Dis hoeveel jy nou mag betaal vir kredietlewensversekering
Die nuwe regulasies oor kredietlewensversekering is nou van krag en verbruikers kan hul deel doen om seker te maak kredietverskaffers oortree nie wanneer verbruikers aansoek doen vir krediet nie.
Oom Herrie se kerrie: As mens té tuis in hospitaal raak
Die afgelope twee jaar het oom Herrie hom gereeld in die hospitaal bevind. Soms kort, soms langer – kanker laat nie juis aan hom voorskryf nie.
Lesersbrief: Daar ís nog goeie SAPD-lede
Ek was skoon uit die veld geslaan! Wys jou net … daar is nog goeie SAPD-lede daar buite wat omgee vir ons en mooi na ons kyk.
Donald Trump: Geliefd én gehaat
Almal het ’n mening oor die Amerikaanse president Donald Trump. Hy is nou maar ten ene male ’n kleurryke figuur wat nie wegskram om sy afkeure te deel ondanks sy status as president nie.
AfriForum se teenboelieveldtog – laerskole word bemagtig
AfriForum het die afgelope drie weke besoek afgelê by twee skole aan die Wes-Rand: Laerskool Roodekrans en Laerskool Helderkruin. Die doel was om die teenboelieveldtog amptelik by laerskole van stapel te stuur om afknouery in skole hok te slaan.
Leë beloftes, vals belonings en die gebrek aan sosiale kapitaal
Die staat begin ter wille van magsbehoud vertroue tussen gemeenskappe vernietig en gemeenskappe sosiale kapitaal verruil vir eie gewin.
Lindie Strydom: Leengoed
Ek glo die woorde van Koos du Plessis se gebed: “Wat ek is, is net genade. Wat ek het, is net geleen.” Alles! My goeters, my geld en my geleenthede, maar ook my lewe en my mense, skryf Lindie Strydom.
Aftrede: Moenie dat jou gemoed jou onderkry op jou oudag nie
As jy reeds in die “dryfsand” van negatiwiteit, selfverwyt, woede, magteloosheid en depressie beland het, onthou: Daar is hoop. Jy kan weer daar uitkom.
Tel jou woorde: Van varke en verraaiers
“Afrikaans het lug nodig, en son en reën en die vrugbare aarde waaruit hy gevoed word. En soms ‘n paar bosvarke wat rof met hom te werk gaan ook…” skryf Sophia Kapp.
Op reis deur Europa: St Petruskatedraal, begraafplaas van die konings
Vandag nog word mense van oor die hele wêreld beïndruk deur die St Petruskerk en die plein. Elke dag staan mense vir ure tou om die indrukwekkende kerk te sien, in die reën onder sambrele en in die hitte met waterbottels, skryf Thomas Dreyer uit Rome.
En op die hof is daar ook nie te vertroue nie
As jy dink dat die hof onpartydig in ’n ideologiese kwessie gaan wees, moet jy jou klaarmaak vir ’n baie onaangename verrassing.