Het jy al ook gewonder hoe werk beleggingsfondse? Leon-Ben Lamprecht werp lig.
Chris Chameleon: Kuns vir wins
Daar is nog slegte nuus: Daar is geen resep nie. As daar was, sou die skrywer van daardie resep die resep self kon verkoop vir meer geld as wat daar ooit uit enige toepassing van die resep verdien kan word.
Die oorlogswond raak ʼn letsel in Oekraïne en hele Europa
Die tweede herdenking van die uitbreek van oorlog in Oekraïne is genoeg rede vir somberheid, nie net in Oekraïne nie, maar ook reg oor die wêreld.
Afrikaanse onderrig – wil jy of moet jy?
Met die gebruik van moedertaal op soveel terreine as wat moontlik is, sal Afrikaanssprekendes dit hopelik wil doen, omdat feite onteenseglik bewys dat ons dit moet doen.
Waar trek jy die streep?
Oorwegend Afrikaanssprekende geleenthede word dikwels gedwing om ter wille van die teenwoordigheid van ʼn handvol nie-Afrikaanssprekendes die voertaal van die geleentheid Engels te moet maak. In die belang van samehorigheid, reg?
Oorlog en konflikte by veiligheidskonferensie bespreek
Die groot onderwerp by vanjaar se konferensie was steeds die oorlog tussen Rusland en Oekraïne.
Brief aan tannie Yvette Montalbano
In Tannie se video dra Tannie ʼn rooi keppie. Tannie praat met Tannie se vinger en vertel vir my hoe ek moet stem en daarby ook vir wie ek moet stem.
Ons hou van regte kaas
Ons wyn staan tog terug vir niemand nie, so hoekom moet ons kaas?
Vat die hawe of bou ʼn nuwe een
Die veel beter opsie is dat die stad en provinsie hul eie, wêreldklas-hawe bou, en Transnet verlaat om voort te gaan om aan die wêreld die vrugte van ANC-bestuur te wys.
Dis nie so maklik om te oordeel nie
Veelvoudige rituele word toegepas internasionaal. Sommige heel onskuldig – soos sê nou maar ʼn universiteit se gradeplegtigheid tot die inisiasie van jong Xhosa-seuns wie se besnydenis dikwels lei tot die dood. Jy kan nie sommer sê wat is reg of verkeerd nie.
Wees dapper in jou roeping
Hoe wonderlik is dit nie om te weet dat God ons nie net geskep het nie, maar geskep het met ʼn roeping – en as ons by dit bly, sal ons nie struikel nie.
Die SANW na drie dekades
In die afgelope drie dekades het daar ʼn duidelike wanverhouding ontstaan tussen dit wat jare reeds op politieke vlak van die SANW verwag word aan die een kant, en sy begroting en vermoëns aan die ander kant.
Taalrykheid verleen rykheid aan die werklikheid
Die dood van ʼn moedertaal gaan met die dood van die werklikheid gepaard (of ten minste dié werklikheid wat deur die betrokke moedertaal oopgebreek word).
Die onbesonge kampioene van ʼn moedertaal
Gebruik Moedertaalmaand om die taalpraktisyn in jou lewe te bedank, want agter elke woord wat hulle gebruik lê ure se harde taalwerk.
ʼn ANC-lidmaatskapkaart word ʼn lojaliteitskaart
Terwyl die Grondwet verwys na die ongeregtighede van die verlede is die regering, ondersteun deur die ANC-ontplooiingskomitee besig om nuwe onreg in die hede te skep.
My Maandag-maksirok
Die gevolg van hierdie semi-dekadente Sondae is dat ek op ʼn Maandag nou nie juis soos ʼn bruid voel nie. Ek het gewoonlik baie energie, maar ek steek graag die oorsprong daarvan weg onder die vloeiende en vroulike lap van ʼn maksirok.
Lesersbrief: Ons almal se regte word geskend
Elkeen het sy eie beginsels, maar net sommiges mag uitgeleef word en ander word onderdruk deur die universiteit.
Die waarheid oor Poetin, Rusland en oorlog in Oekraïne
In aanloop tot die tweede herdenking van Rusland se inval in Oekraïne, bied Carlson se onderhoud met Poetin belangrike perspektief op die Russiese beweegredes vir die oorlog, maar ook die groter vraagstukke oor magsverhoudinge sedert die einde van die Koue Oorlog.
Wat is fout met die wêreld?
Ongeveer almal in die sogenaamde Christelik-Westerse wêreld kla oor die verval van waardes, norme, standaarde, veiligheid en algemene vrede en welsyn van mense.
Waar sagte ideologie en harde werklikheid mekaar gaan tref
NGV is egter ongelukkig nog ʼn voorbeeld van hoe die pad hel toe dikwels met goeie bedoelings geplavei is.