“In ooreenstemming met ons verbintenis om ʼn positiewe invloed op die omgewing te hê en meer veerkragtig in ons bedrywighede te wees, is dit egter nodig om oor te skakel na hernubare energiebronne,” sê Celliers.
Verander die wêreld, begin met Bitcoin
Bitcoin neem mag weg van politici, bestuurders en banke en plaas dit in die hande van individue. Bitcoin is geld van vryheid, want niemand kan dit van jou wegneem nie.
Markte steier te midde van VSA-afgradering
Die internasionale graderingsagentskap Fitch het Dinsdag die VSA se staatseffekte vir die eerste keer sedert 1994 afgegradeer vanaf AAA na AA+ met ʼn stabiele vooruitsig.
Globale ekonomiese groei afwaarts aangepas
Die IMF het in ʼn nuwe verslag die verwagte globale ekonomiese groeikoers van 3,5% tot 3% vir 2023 afwaarts aangepas en na ʼn skamele 0,3% vir Suid-Afrika in 2023.
Onverwagse handelsbalanstekort vir SA in Junie
“Aan die een kant gaan dit oor die stadiger groei van die wêreld-ekonomie en ʼn kleiner vraag na ons uitvoerprodukte. Aan die ander kant is daar beduidende uitdagings om produkte uitgevoer te kry.”
Volg jou padkaart na finansiële vryheid
Finansiële vryheid is wanneer die inkomste uit jou bates meer as jou uitgawes is. Dis ʼn moeilike opdraande pad vir almal om daar te kom, en die meeste mense is gelukkig as hulle dit teen aftrede bereik. Maar met ʼn goeie padkaart wat presies gevolg word, is dit moontlik.
Verbruikersake: Antwoorde op jou vrae oor motorversekering
Of jy nou jou eerste motor koop en of jy ʼn gesoute bestuurder is, daar is waarskynlik ʼn paar vrae wat jy oor motorversekering het. Ina Opperman het ‘n paar antwoorde gaan vind.
Motoriste hoes weer
Diesel en petrol is in Augustus duurder.
‘Toebroodjie-generasie’ moet aftrede prioritiseer
ʼn Geslag wat eintlik vir twee finansieel afhanklike generasies moet voorsien, kan maklik nalaat om genoeg voorsiening vir hul eie aftrede te maak.
Hoe spaar ek vir my kind se toekoms?
Julie is spaarmaand in Suid-Afrika en ʼn baie goeie tyd vir ouers om bestek te neem van hul spaardoelwitte, veral met betrekking tot die befondsing van toekomstige hoëronderwysstudie.
Trek maar daai soettand want suiker se prys bly styg
Suiker en sjokolade is peperduur, maar dit is nie ʼn neiging wat uniek is aan Suid-Afrika nie, sê kenners aan Tania Heyns. Wêreldwyd kos suiker ook al hoe meer.
Slegte nuus oor brandstofpryse
Diesel en paraffiengebruikers se sakke kan dalk van volgende maand geruk word, met ’n groot styging in dié brandstofpryse wat verwag word.
Sakpas-sonkrag vir sake-eienaars
Met Suid-Afrikaners wat steeds sonder enige teken van lig aan die einde van die tonnel onder beurtkrag en stygende elektrisiteitpryse steier, soek al meer sake-eienaars alternatiewe energiebronne om operasioneel te kan bly.
Doppio Zero nou in Spur-kraal
Die Spur-groep is nie net mense wat die lewe smaak nie, maar nou ook ʼn groep met koffie, Italiaanse geregte en Indiese kookkuns in sy stal.
Samesmelting van Takatso, SAL nog ’n stap nader
Die Mededingingstribunaal het daartoe ingestem dat die Takatso-konsortium ’n meerderheidsbelang in die sukkelende Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) koop. Dié transaksie is egter goedgekeur onderworpe aan sekere voorwaardes.
Groente, vrugte, melk al weer duurder
Die jaarlikse kragtariefverhoging wat op 1 Julie in werking getree het, het boonop “nog meer kos van die borde van hardwerkende Suid-Afrikaners en hul kinders gehaal”.
‘Barbie’ lok oud, jonk na teaters én speelgoedwinkels
Die Toys R Us-speelgoedwinkelreus het aangedui dat hul ‘n 30% groei in Barbie-popverkope gesien het.
Poskantoor kán nog gered word
Die sakereddingspraktisyns wat daarmee gelas is om die Suid-Afrikaanse Poskantoor (Sapo) se agteruitgang te stuit is oortuig daarvan dat daar ʼn “redelike vooruitsig” is om die Poskantoor weer op die been te kry.
Net sowat 30% van ondernemings dien opgawes in
Trouens, die CIPC het onlangs meer as 640 000 maatskappye gederegistreer omdat hulle versuim het om hul jaarlikse opgawes in te dien.
Platsak SA’ners eet nog graag uit
Suid-Afrikaners trek dalk finansieel swaar, maar hulle eet en drink nog fluks.