Die Wes-Kaap is verantwoordelik vir 53% van Suid-Afrika se landbou-uitvoere en 80% van dié uitvoere gaan deur hawens.
Verbruikersake: 2023 is hier en dis tyd om jou finansies in orde te kry
Verbruikers gaan in 2023 beslis versigtig met hul finansies moet werk. Hardnekkige inflasie en hoër rentekoerse wag, en nou gaan jou kragrekening ook nog met meer as 18% styg.
Kwaai beurtkrag looi ook selfoonnetwerke
Selfoondiensverskaffers moet nou belê in verbeterde batterye en rugsteunopwekkers vir hul torings om die uitwerking van verlengde kragonderbrekings vir klante te probeer verminder.
Verbruikersake: Hoeveel is genoeg wanneer dit by korttermynversekering kom?
Hoe weet jy as jy net genoeg korttermynversekering het? Ina Opperman verduidelik hoe jy dit bepaal.
Kragtariewe styg met byna 19%
Eskom het vir byna dubbel die hoeveelheid gevra wat Nersa nou goedgekeur het.
Goeie nuus vir huiskopers
Kenners en ekonome is toenemend optimisties dat rentekoerse voortaan minder skerp sal styg en later vanjaar selfs kan begin daal.
Wêreldvoedselpryse bereik rekordhoogtes in 2022
Die prys van stapelvoedsel nader steeds rekordhoogtes, met veral dié van rys wat styg.
Miljarde dollars se kripto gebuit
Uit die 500 kriptorooftogte wat sedert 2011 aangemeld is, het sowat 65% in die afgelope twee jaar plaasgevind.
Geen rooskleurige toekoms vir SA in 2023, tensy …
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit se sakeskool, meen daar lê ʼn uitdagende ekonomiese periode voor vir Suid-Afrikaners.
R6 miljoen in 6 weke vir twee besighede geïn
Beleggers wat die potensiaal in dié twee besighede raakgesien het, het binne ses weke meer as R6 miljoen daarin belê.
Verbruikersake: Bou vir jou ’n positiewe kredietgeskiedenis op
Ina Opperman het gaan uitvind hoe jy te werk moet gaan om jou kredietgeskiedenis te bou.
So vier ‘Welvaartskeppers’ se Botha-broers hul Kersfees
Maroela Media het met Geo en PJ Botha van “Welvaartskeppers” gesels om te hoor hoe hulle Kersfees vier en wat 2023 vir hulle inhou.
Verbruikersake: 5 slim planne vir jou finansies oor die feestyd
As jy toegee aan die kooplus, gaan 2023 voel asof dit 100 jaar lank is, maar hoe kom jy en jou beursie deur die feestyd? Ina Opperman verduidelik.
Bestuur jou geldsake reg oor die Kerstyd
Voor jy weet is jou beursie leeg, bankbalans op nul en staan jy platsak voor die Nuwejaar.
Begroot, dit bly die hoeksteen van persoonlike finansies
Wanneer ons finansies praat, kom alles terug na ʼn begroting toe, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Verbruikersake: Moenie toelaat dat jou feestelikhede uitreën nie
Dis nou tyd om te sorg dat jy ook genoeg versekering het om stormskade te dek. Ina Opperman verduidelik wat jy moet doen.
Kies slim: Speelding of spaargeld?
Ondanks die uitdagende ekonomiese klimaat en al groter druk op verbruikers om hul sente om te draai, is Suid-Afrikaners nie bekend vir hul verantwoordelike spaarvermoë of ʼn ingebore beleggingskultuur nie.
Musk is nou nie meer die wêreld se rykste
Hy twiet glad nie en het Elon Musk onlangs onttroon om die boonste plek op Forbes se lys van die rykste mense in te neem.
Verbruikersake: Gebruik jou bonus reg
Is jy een van die gelukkige salaristrekkers is wat nog ʼn bonus kry? Ina Opperman gee raad hoe om jou bonus reg te gebruik.
Kospryse: Dit hou net aan styg
Verskeie produkte het die afgelope jaar duurder geword, met brokkoli, blomkool en gevriesde aartappelskyfies wat tussen Oktober en November die grootste prysstygings ondervind het.