“Die huidige stand van sake kan tot niks anders as ʼn plofbare situasie van ontevredenheid lei nie.”
Laer werkloosheidskoers verwelkom, maar …
Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) het Dinsdag onthul dat die werkloosheidsyfer in die eerste kwartaal van 2022 met 0,8% gedaal het en nou op 34,5% staan.
Só lyk finale brandstofpryse
Die departement van minerale hulpbronne en energie het aangekondig dat 95-oktaan-petrol Dinsdag ná middernag met R2,33 per liter styg, terwyl motoriste R2,43 per liter meer…
Verwagte reuse-prysstyging vir eers omseil
Die nasionale tesourie en departement van minerale hulpbronne en energie het in ʼn verklaring aangekondig dat die heffing in Junie op R1,50 sal bly, maar van 7 Julie af na 75 sent daal.
Werkloosheidskoers daal effens
Te danke aan 370 000 nuwe poste wat in die eerste kwartaal van 2022 geskep is, het die werkloosheidsyfer met 0,8% gedaal.
Verbruikersake: Leer uit klagtes aan bankdienste se ombudsman
Die ombudsman het gesorg dat meer as R19 400 000 aan verbruikers terugbetaal word nadat ʼn rekord aantal van 8 257 klagtes geopen is. Die jaarverslag het ook ʼn opsomming gegee van ʼn paar klagtes en hoe dit opgelos is, en Ina Opperman het gaan kyk wat ons daaruit kan leer.
Jou kosmandjie nou nóg duurder
Stapelvoedselitems soos kookolie en selfs brood word al hoe duurder.
Is eiendom ’n goeie belegging of nie?
“Om eiendom te koop is ʼn groot besluit en kan ʼn baie bevredigende een wees,” sê Geo. “Maak seker jy doen jou huiswerk, oorweeg alle faktore en nader kundiges voordat jy hierdie stap neem.”
Hou koers voor jy by die ekonomiese waterval aftuimel
Gooi anker by die wal van die waterval, en klim jou (finansiële) Everest!
‘Welvaartskeppers’: Begin alles met ’n idee?
“Dit was dus nie die idee wat die groot verskil gemaak het nie, maar die uitvoerbaarheid daarvan.”
Skrap brandstofheffing nóú – DA
“Suid-Afrikaners kan bloot nie bekostig om R25 per liter vir brandstof te betaal nie – en hulle moet ook nie,” sê Steenhuisen.
SA’ners eet goedkoper, maar ongesonder – ondersoek
Die verslag het bevind dat die koste van ʼn item die primêre oorweging is wanneer kruideniersware en ander benodighede gekoop word.
Makelaar wil polisse skuif oor kontrakte net in Engels is
ʼn Kenner waarsku boonop dat indien Afrikaans nie meer in die domein van die versekeringswese gebruik word nie, dit ʼn negatiewe effek op hoër- en basiese onderwys in die taal sal hê.
Rentekoers al groter las op verbruikers
“Die gemiddelde Suid-Afrikaner ontvang nie enige loonverhogings om tred te kan hou met die hoë prysstygings nie, wat beteken dat hulle al meer skuld aangaan.”
Benodig jy kripto om welvaart te skep?
“So, as jy besluit om in kripto-geldeenhede te belê, maak seker dit pas in by jou langtermynplan en dat dit ’n klein deel van jou algehele portefeulje uitmaak.”
Grootste rentekoersstyging in jare aangekondig
Die rentekoersstyging wat van môre van krag is, is die grootste verhoging sedert begin 2016.
Kosmandjies verlede maand nóg duurder
Nié net het Suid-Afrikaners verlede maand ’n skok by die brandstofpomp beleef nie, maar hul koppie boeretroos was óók duurder.
Mauritius – ʼn paradys vir lewe én sterwe
Het jy bates in die buiteland? Maak seker jy kry kundige advies wanneer jy jou testament opstel.
Ombud betaal byna R400 miljoen uit ná versekeringsklagtes
Die voortslepende Covid-19-pandemie kry die skuld vir die meer diensverwante klagtes wat die ombudsman vir lewensversekering verlede jaar ontvang het.
Meeste SA’ners blaas 80% van hul salarisse binne vyf dae
FNB sê ʼn voortgesette kultuur van verbruik laat aan verbruikers min ruimte om te spaar of te belê.