Is jy onseker wanneer jy ‘n testament moet opstel? Ed het kundige advies.
Verbruikersake: Jou regte met herstelwerk
Dit is nie meer so maklik om ʼn stukkende wasmasjien of stoof weg te gooi en ʼn nuwe een te koop nie en verbruikers kies nou meer dikwels om ʼn duur toestel te laat herstel eerder as om dit te vervang. Maar wat doen jy as die wasmasjien of stoof steeds nie werk nie?
Hoe moet jou portefeulje gestruktureer word om ʼn oorlog te beveg?
Met die inval laat in Februarie, het finansiële markte skerp gereageer en beleggers wêreldwyd het vir “veiliger” beleggings gesoek.
Pinterest-bemarking – ʼn blitsgids
Visuele bemarking op Pinterest is ʼn unieke manier om jou teikenmark te bereik en jou besigheid se produkte of dienste te bemark.
Metaheelal: Fantasiefoefie of markplein-goudmyn?
Dis presies die soort virtuele raadsale en kreatiewe woon- en werkruimtes wat jy sal raakloop in Afrika se eerste metaheelal-markplein, Ubuntuland, wat einde Februarie bekend gestel is.
Verhoog verkope op jou webwerf só
As jy jou webwerf optimaliseer en verbruikersvriendelik maak, sal dit die omskakelingskoers op jou webwerf verhoog.
SA se ekonomiese herstel ‘op dreef’ – ekonoom
Minstens een kenner sê egter dat gewone Suid-Afrikaners nie die groei waarvan hulle lees in die werklikheid ondervind nie.
Mandela-kuns vir kubergalery
Vyf kleurvolle waterverfsketse van Robbeneiland en ’n geskrewe nota deur oudpres. Nelson Mandela kom vandeesweek as nieverwisselbare items (NVI’s, ook bekend as NFT’s) in Londen onder die hamer.
SA ekonomie groei verlede jaar met 4,9%
Die Suid-Afrikaanse ekonomie is nog lank nie uit die moeilikheid nie en ekonomiese bedrywighede is tans gelykstaande aan dié van die derde kwartaal van vyf jaar gelede.
Checkers wil al hoe meer welvarende kopers lok
Checkers het 12 nuwe PetShop Science-troeteldierwinkels en een nuwe Little Me-babawinkel geopen en beoog om teen die middel van die jaar nog 20 van dié niswinkels te open.
Meubels en linne nou ook deel van TFG-groep
Volgens TFG sal die transaksie, indien dit deur die mededingingsowerhede goedgekeur word, nuwe produkte, kategorieë en klante ontsluit.
RoadSave en die pad na sukses – In gesprek met Jaco Gerrits
Geleenthede wat hy vir entrepreneurs raaksien, is om bestaande besighede te help om werklik die digitale wêreld te benut.
Petrolprys styg dalk met R2 in April
Benewens ʼn verwagte skerp styging in die brandstofprys, laat al hoe meer plaaslike maatskappye blyk dat hulle nie meer ʼn volgehoue styging in insetkoste kan absorbeer nie.
Luister: Suksesvolle entrepreneurs delegeer
“Entrepreneurs wat sukses behaal, weet hoe om te delegeer, en hulle weet watter aspekte van die onderneming voorrang moet geniet.”
Mej. SA wil jonges leer om werkskeppers te wees
Lalela Mswane, Mej. Suid-Afrika 2021, se #BeReady-veldtog is ʼn gratis maandelikse aanlyn opvoedingsreeks waartydens sy met verskillende sakekenners gesels.
Advertensies: Só beskerm Verbruikersbeskermingswet jou regte
Baie verbruikers het al ʼn bloutjie geloop wanneer hulle op ʼn advertensie reageer en die prys is toe nie so laag nie of die produk lyk nie heeltemal soos die een in die advertensie nie, veral noudat baie verbruikers liewer hul inkopies aanlyn doen.
Kripto: Regulering, rowers en rekords
Kriptoregulering is voor die deur in Suid-Afrika en kenners meen dit kan nie gou genoeg gebeur nie.
Gʼn loonverhoging vir staatsamptenare – hof
Vakbonde het hul skok en teleurstelling te kenne gegee en sê die uitspraak bemoeilik salarisonderhandelinge in die toekoms.
Verbruikersake: As jou meubels beskadig word wanneer jy trek
Ina Opperman het gaan kyk wat sê die Ombudsman vir Verbruikersgoedere en -dienste oor hierdie soort skade.
Luister: Drie wyshede vir beginnerondernemers
“Dit gaan alles oor die kennis om die werktafel en die ondersteuning wat jy ontvang. Is ek self suksesvol? Nee.”