Volgens die NCC het Mainstay en Terra Firma versuim om aan die vereistes te voldoen, wat die lere onveilig maak en beserings of selfs sterftes kan veroorsaak.
Verbruikersake: Hou jou kredietrekord in toom
Gesonde kredietwaardigheid kan ʼn kragtige instrument wees om jou finansies te bestuur. Ina Opperman verduidelik meer.
Die rente vreet steeds my sente
Die rentekoers is tans so hoog as wat Victor Matfield lank is. Maar daar is goed en sleg, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Takseer jou outo-aanslag deeglik
Hoe gemaak met dié onverwagse meevallertjie wat in jou rekening beland het óf die bedrag geld waarvoor jy jou sak sal moet skud? Moet jy dit sommerso aanvaar?
Verbruikersake: Hoe om jou huislening te hanteer in moeilike tye
Huiseienaars regoor Suid-Afrika knyp al hoe meer hul beursies toe weens finansiële druk in moeilike ekonomiese tye. Ina Opperman vertel watter raad daar vir verbruikers is.
Só lyk Julie se brandstofpryse
Petrolverbruikers sal ’n effense sug van verligting kan slaak.
Betaalvakansie: vinnige voordeel of langtermynpyn?
ʼn Betaalvakansie is nie ʼn manier om van jou skuld ontslae te raak nie, maar dit is beter as om net jou verpligte terugbetalings eenvoudig te staak.
Nog ʼn daling in petrolprys verwag; dieselpryse styg waarskynlik
Vir verbruikers met petrolvoertuie is die verwagte daling goeie nuus, maar duurder diesel beteken ook groter insetkoste wat weer op ander vlakke pryse kan opjaag.
‘Costa plenty’: Die waarheid van verskuilde kostes
Kyk maar uit vir weggesteekte kostes, waarsku Leon-Ben Lamprecht.
Vrugte, groente goedkoper; uie, aartappels bly duur
Hoewel broodnodige voedselitems wat dikwels geprioritiseer word steeds uitermatig duur is, het die prys van die meeste groente en vrugte wel gedaal.
Sekerheid in Afrikaans
Eksekuteurs vir boedels en testamente verstaan Afrikaans en die kultuur wat daarmee gepaard gaan.
Geen keer aan semigrasie, rentekoers ten spyt
“Almal wil nou in Kaapstad wees. As jy ʼn verkoper is, is Kaapstad die plek waar jy wil verkoop. As jy ʼn koper is, is Kaapstad die plek waar jy wil belê.”
Kragkrisis, rentekoerse, inflasie vreet kleinhandelvertroue
Verbruikers kies byvoorbeeld kitskos of restaurant-etes wanneer beurtkrag ingestel word. Verbruikersbesteding aan sonpanele, omsetters en batterye knaag ook verder aan beskikbare huishoudelike inkomste.
SA’ners koop steeds fluks kitskos
Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) het in sy jongste maandelikse verslag oor kos- en drinkgoed bevind dat daar in April meer kitskos en wegneemetes gekoop is as ʼn jaar gelede.
Verbruikersake: Leer uit dié klagtes oor langtermynversekering
Die ombudsman vir langtermynversekering het onlangs sy jaarverslag vir 2022 uitgereik. Ina Opperman het gaan kyk waaroor langtermynversekeringskliënte kla en hoe die ombudsman dit opgelos het.
Geniet ʼn rentekoers van tot 10,50% per jaar by Absa
Absa het ʼn Dinamiese Vaste Deposito-rekening bekendgestel wat uitstekende rente op jou spaargeld bied.
Korttermynversekering: Dis waaroor verbruikers kla
Die ombudsman vir korttermynversekering het onlangs sy jaarverslag bekend gestel. Ina Opperman het gaan kyk waaroor verbruikers kla en hoe hul klagtes opgelos is.
Pas op vir tweedehandse bababenodigdhede
Daar is verskeie veiligheidsrisiko’s wat in gedagte gehou moet word tydens die aankoop van sommige tweedehandse items vir baba; veral as daar nie vooraf behoorlik navorsing en inspeksie gedoen word nie.
Verbruikersake: Wat jy kan leer uit klagtes oor banke
Die ombudsman vir bankdienste het onlangs haar jaarverslag uitgereik en Ina Opperman het gaan kyk waaroor mense kla en hoe hul klagtes opgelos is.
Maklike maniere om geld op jou mediese fonds te bespaar
Hier is drie maniere om koste te besnoei sonder om gehalte mediese sorg in te boet.