Shameel Joosub, uitvoerende hoof van Vodacom, het MyBroadband se Telekommunikasie- uitvoerende hoof van die jaar-toekenning vir 2023 gewen.
Kyk: Dié huis is te koop vir ‘net’ R230 miljoen
ʼn Seweslaapkamerhuis in Clifton, Kaapstad, is waarskynlik tans die duurste eiendom beskikbaar op die Suid-Afrikaanse eiendomsmark.
Discovery Bank wen toekenning vir Beste Digitale Bank van die Jaar
Discovery Bank het die gesogte MyBroadband-toekenning ontvang as Beste Digitale Bank vir 2023.
Verbruikers wat sonkrag laat installeer: loop lig hiervoor
Sonkragstelsels is ingewikkeld en verbruikers kan maklik ingeloop word. Ina Opperman het gaan hoor wat die Ombudsman vir Verbruikersgoedere en -dienste daaroor sê.
Belê my geld? Begin so!
Deur jou geld reg te belê, verseker jy dat jy ’n gebalanseerde portefeulje bou wat ’n konstante groei en inkomste op jou belegging kan fasiliteer.
Tegnologiereuse in sekuriteit vat hande, bied top-sakegeleentheid
Jan Publiek word genooi om betrokke te raak as beleggingsvennoot. Daar is verskeie bekostigbare kort- en langertermyn opsies beskikbaar wat ondersoek kan word.
Kospryse: Dié items kan jou begroting help klop
Die organisasie waarsku dit word al moeiliker om ʼn bord behoorlike kos aan ʼn kind te voorsien en dat toelae net nie meer byhou nie.
Help! Ek moet na my (skoon)ouers omsien
Hoe gemaak as jy na jou (skoon)ouers, en jouself, en jou kinders moet omsien? Leon-Ben Lamprecht gee riglyne.
Begrotings – ʼn Noodsaaklikheid vir die land én die individu
ʼn Begroting kan dus gesien word as ʼn aansporing om binne jou perke te bly sodat jy uiteindelik jou geld kan geniet!
Privatiseer ons begroting!
Ek is van mening dat Suid-Afrika se redding van privatisering afhang, veral as in ag geneem word dat die regering afhanklik is van inkomste- en sakebelasting.
Verbruikersake: Hersien jou kort- en langtermynversekering
Jou omstandighede verander en jou besittings raak meer of minder en daarom moet jy jou korttermynversekering hersien om seker te maak dit voldoen nog aan jou behoeftes as die onvoorsiene sou gebeur.
SA’ners se beursies groot oop dié Valentynsdag
Aanlyn verkope by blommewinkels het volgens FNB met 204% toegeneem, terwyl persoonlike aankope met 147% toegeneem het.
Inflasie daal, maar kos bly duur
Brood en graanprodukte het verlede maand die hoogste prysstyging sedert 2009 getoon.
Verbruikersake: Jou regte met bêre-kooptransaksies
Die meeste mense wat bêre-koop gebruik, kan dit nie bekostig om die geld wat hulle betaal te verloor nie en daarom is dit belangrik om te weet wat jou regte is en wat jy kan verwag van die kleinhandelaar wat die bêre-koop aanbied.
Dié bank se kliënte glimlag breed
“Terwyl verbruikers se beursies steier onder die druk van verhoogde rentekoerse en inflasie, pas banke hulle waarde-aanbieding aan om te verseker dat hulle kompeterend bly.”
Verbruikersake: Hoe gemaak as voetstoots nie werk nie?
Baie verbruikers het al onder die “voetstoots”-klousule deurgeloop, veral wanneer hulle gebruikte motors koop. Ina Opperman het gaan kyk wat sê die wet.
Al meer verbruikers pak skuldlas
Suid-Afrikaners pak die skuldbul by die horings en doen proaktiewe stappe om hul skuld te midde van stygende inflasie en hoër rentekoerse terug te betaal.
Shoprite bestee R560 miljoen om ligte aan te hou
Shoprite het groot groei in verkope getoon, maar pryse het in die ses maande tot Januarie vanjaar met gemiddeld 9% gestyg.
Dís hoeveel petrol duurder word
Ná kortstondige verligting in Januarie, styg die petrolprys Woensdag weer.
Verbruikersake: Beurtkrag en die kos in jou yskas
Met beurtkrag wat vir die afsienbare toekoms deel van ons lewens is, wonder verbruikers hoe veilig die kos in hul yskaste is ná en tydens beurtkrag. Ina Opperman het gaan hoor wat die kenners hieroor sê.