“Ek wil net sê daar is hoop. En daardie hoop is in Jesus Christus.”
Finaliste vir hoërskooldramafees bekend
Die beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die ses beste kandidate uit sowat 26 inskrywings aan te wys.
Terugploeg verskaf duisende etes
Daar sedert die aanvang van dié projek reeds meer as 125 ton kos aan ouetehuise, skole en kinderhuise in en om Pretoria uitgedeel. Dit is die ekwivalent van ongeveer 503 000 etes.
Hier is wenners van Afrikaans-Ekspo
Een se liefde vir literatuur en skilder en ’n ander se liefde vir voordrag, het gesorg dat hulle onderskeidelik as die senior en junior wenners van vanjaar se Internasionale Afrikaans-Ekspo bekroon is.
Nuwe seisoen vir Geopende Deure
“Ek is geseënd om die Here te volg na verskillende beroep- en lewensavonture. Nou is ek in ‘n nuwe seisoen van toewyding en ondersteuning om die vervolgde kerk te versterk.”
Boeregeneraal se graf opgeknap
Een van die mees gevierde Boeregeneraals spog nou met ʼn nuwe replika van ʼn oorspronklike bronsbeeld op sy graf, wat meer bestand teen vandale is.
Vox-kamerkoor vier lente met konsert
Die Vox-kamerkoor se lentekonsert vind op Sondag 19 September in die majestueuse Heldesaal van die Voortrekkermonument plaas.
‘F’ is vir Finansies
“Op skool praat ons oor chromosome en Shakespeare, terwyl onderwerpe soos hoe om ʼn begroting op te stel, belasting te betaal en te spaar, verwaarloos word.”
’n Ring vir Boer PF se Chantelle
“Dit is so onwerklik; alles het nog nie mooi ingesink nie want ek het dit glad nie verwag nie.”
Dié woord wen ontbyt op VTM se dak
Ander unieke woorde wat ingeskryf is, is “poelpetater” en “poelpetaan”, albei sinonieme vir “tarentaal”; “kampernoelie” (eetbare sampioen) en “laventelhaan”.
Replika van Grietjie bly nou op erfenisterrein
Die Voortrekkermonument en die Bloedrivier-erfenisterrein het Maandag ʼn geskiedkundige skenking van die ZAR Kanonniersvereniging ontvang.
SA universiteite fnuik fopnuus – studie
“Hierdie biblioteke het hul webwerwe en LibGuides gebruik om gehalte- en geloofwaardige Covid-19-hulpbronne en inligting te verskaf en toegang daartoe te bevorder.”
Spog met jou eie Afrikaners is plesierig-hemp
Nou kan jy vir almal wys jy is ook deel van dié plesierigheid!
Kanadese paar skenk vleis vir SA kinderhuise
“Dit is werklik ʼn groot seën dat twee wildvreemdelinge hul harte só vir ons oopgemaak het.”
Nog ’n prys vir Willem Anker
Die wenners van die jaarlikse kykNET-Rapport Boekpryse, die Jan Rabie-Rapportprys en Boekresensent van die Jaar is pas bekendgemaak.
’n Lappop help skuld delg
Nie net het Doris Brasch, Carike Keuzenkamp en vele ander dit besing nie, maar dit verskaf ook reeds van die Voortrekkerdae af baie plesier aan menige jong dogter. Die unieke lappop is selfs na die rebellie van 1914 as ʼn fondsinsamelaar aangewend.
’n Toekoms vol hoop, ʼn blink toekoms vir Sonia
Ek sluk hard om trane van opgewondenheid te keer en glimlag oor hierdie onverwagse, reusegeskenk!
Vroue samel duisende rande in vir sanitêre ware
“Dit was wonderlik om die kameraderie tussen die vroue in vanjaar se uitdaging te sien; mense is uitgehonger om iets saam te doen en ʼn verskil te maak.”
Luister: Maroela-leser se ode aan Morné Steyn
“Hy is myns insiens die beste losskakel ter wêreld. Ek wou dit graag in my liedjie met die wêreld deel en hoop dat hy ook daarvan sal hou.”
Leer jou kind om vir boeke te sorg
“Om die waarde van boeke te verstaan, moet kinders leer om lief vir stories te wees.”