Die Apollo-teater is beslis ’n besoek werd.
Barabbas – die ander Jesus
Barabbas weet hy verdien die dood. Hy is ’n geweldenaar, ’n gevaar vir die samelewing wat al Romeinse bloed laat vloei het. Nie die ander Jesus nie.
Jong ma kry longoorplanting ná Covid-19
Covid-19-pasiënte se longe word soms deur dié virus beskadig. In Mbali se geval was die skade egter onomkeerbaar. Haar enigste kans op oorlewing was ’n longoorplanting. “Ons is redelik seker dat ons die eerste span in Suid-Afrika is wat dit doen.”
Kruis van liefde: Skakel vandag in vir ’n Paasnaweek-bederf
Dié koorwerk word vandag net na 14:00 op RSG uitgesaai. Op dié manier kry soveel meer mense, hier én wêreldwyd, die geleentheid om na dié uitsonderlike oratorium te luister.
Om self te pluk
Stowwerig, taai en dors dra ons die laaste krat bakkie toe, nie min trots op ons nederige oes nie. Maar die werk is nog lank nie klaar nie. Daardie hope “pers goud” moet nou gesorteer en skoongemaak word. Vanaand nog.
Kom boer op Maroela! Splinternuwe landbouportaal bekendgestel
Maroela Media se landbouportaal, met die naam “Boer”, word vandag amptelik bekendgestel.
Jordan loop, praat weer ná gru-ongeluk
Jordan Marais se ma, stiefpa en broer het in Januarie in ʼn ongeluk naby Harrismith gesterf.
UJ-prys: ‘Skepsel’ gooi anker
Altesaam 71 titels het vanjaar om die UJ-prys meegeding, waarvan 27 debute is.
Rietvlei-natuurreservaat renosterkalf ryker
Die kalf sal eers ’n naam kry nadat die geslag bepaal is.
Geskiedenisolimpiade nou vir hoërskole én laerskole aangebied
Stel jy belang in geskiedenis of het jy dit as vak op skool? Dan het die FAK die ideale geleentheid om jou kennis te toets en uit te brei.
Oor ʼn krulkopdigter en die Spar-strokie-gedig
“Haar woede oor iets eenvoudigs het my so geïnspireer dat ek inderhaas by die kar moes uitkom.”
WEN: Vellies vir ma en pa en ʼn heerlike geskenkpak vir die gesin!
Maroela Media wil ʼn gesin te bederf met ʼn spesiale geskenkpak ter waarde van R2 300. Skryf nou in!
Regsgeleerde vir lewensbydrae tot Afrikaans vereer
Sy loopbaan blyk ʼn teenvoeter vir die “As jy dit nie in Engels doen nie, tel dit nie”-argument te wees.
Vind uit oor nauurse studies tydens Akademia-inligtingsessie
Jy kan dié aanlyn sessie sommer vanaf jou rusbank in die gemak van jou eie sitkamer bywoon – so nooi jou hele gesin om saam met jou te kyk waar jy in 2022 gaan studeer!
Voer, medisyne van Ermelo-boere na Loxton
“Die tannies het in die pad gaan staan en huil toe hulle ons sien.”
Die lewe en dood van Eugène Marais
Eugène Nielen Marais, een van Afrikaans se grootste digters, denkers en doeners, se lewe word vanjaar, 150 jaar ná sy geboorte in Januarie 1871, gevier.
Sol-Tech se R300 miljoen-kampus in gebruik geneem
Bouwerk het in September 2019 begin. Daar is minder geld bestee as waarvoor aanvanklik begroot is en die projek is vroeër afgehandel as beplan.
Gospelsangeres se ligter kykie na ouerskap
Haar raad aan ouers met hierdie bekommernis is egter eenvoudig: God het presies geweet hoe oud jou kind gaan wees en waar hy of sy op daardie ouderdom sal wees toe Hy hulle begin skep het.
Privaat afstandsonderrig bied belowende alternatief vir studente
Digitaal-gebaseerde, aanlyn universiteit bied unieke voordele aan studente.
Banksy-skildery samel miljoene in vir gesondheidsorg
Die skildery het tydens die eerste vlaag van die Covid-19-pandemie in die voorportaal van die Southampton General Hospital gehang.