Vandag is dié paartjie nog dolgelukkig.
Kankerstryder verras met vioolkonsert in tuin
“Dit was die wonderlikste geskenk wat ek kon kry in dié stadium van my lewe; ek het dit nodig gehad.”
Vyfjarige samel geld in vir studente-atlete
Volgens Michael se ma wil hy die “groot kinders help om skool toe te kan gaan”.
Hulplyn kry hupstoot in stryd teen geslagsgebaseerde geweld
Van der Riet sê dit is almal se verantwoordelikheid om, veral te midde van die viering van Vrouemaand, ʼn standpunt in te neem teen geweld teen vroue en kinders.
Boek oor ‘hardegat’ boerekinders in oorlogtyd bekoor
“Die kinders het gebloei, swaar gekry en koud gekry, maar die jong boertjies was sterk ysters.”
‘Vloedgolf van positiewe veranderinge in onderrig’
“Hierdie inhoud help ons leerders om te vorder met hulle studies en gee vir hulle elke week iets nuuts om na uit te sien.”
Virtuele koor soek na jou stem
Hoop Ongegrendeld, ʼn aanlyn Afrikaanse koorportaal, het jou stem nodig om deel te word van ʼn virtuele koorproduksie, wat ʼn boodskap van hoop wil uitdra.
Kosskenking van miljoene rand sal middelklas in nood help
Die welsynsorganisasie Solidariteit Helpende Hand het ’n derde reuseskenking van die Douw Steyn-familietrust ontvang om honger in die land te bekamp.
Jy is vrou – daarom is jy sterk
’n Sterk vrou lewe voluit, het lief, vergewe, probeer weer en sien die mooi in die lewe raak.
Ontmoet Havoc, Afrika se eie ietermago-teenstroperheld
Havoc is van jongs af gesosialiseer en opgelei met die gedagte om eendag ʼn werkhond te word.
Fietsry-uitdaging wil skole se beheerliggaamposte red
Solidariteit se beroepsgilde vir beheerliggaamonderwysers het hierdie week die #TrapSaam-projek van stapel gestuur om duisende beheerliggaamposte landswyd te red.
Jong operaster bederf behoeftige kinders
“Dit is besonders om te sien dat so ’n jong dame, iemand wat eintlik nog ’n kind is, ander kinders help.”
Skenking aan Voortrekkermonument oorhandig
Daar is besluit dat die inkomste wat met die wedloop gegenereer is aan die Voortrekkermonument geskenk sal word.
Vrouemaand: Portret van ’n vrou
Sy kyk vir my. En ek kyk vir haar. Haar blou oë lyk effe vaal vandag.
Nie eens Covid-19 kan die liefde keer
Hierdie paartjies het besluit om steeds met hul liefdesverhaal voort te gaan, te midde van die Covid-19-pandemie en die gevolglike afsonderingstydperk.
‘Digkuns snoer ons saam’
Maretha Maartens, die bekende skrywer van Bloemfontein, het die Afrikaanse afdeling van die derde Avbob Poësiekompetisie met haar gedig, “Peperboom”, gewen.
Plattelandse dorpie lok honderde met inrykerk
“Ons Afrikaners het maar net die behoefte om bymekaar te wees. Dit is onnatuurlik vir ons om nie saam te kom nie.”
Voedingsprojek brei uit in krisistyd
“Ons kry baie geknakte riete en gebluste lampe op ons drumpel, mense wat hul werk, huis en motor verloor het en letterlik op straat slaap. Dan begin die rehabilitasieproses.”
Nuwe vrouemonument onthul
Die monument is opgerig om die Afrikanervroue te herdenk wat die konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog oorleef het.
‘Wonderlike’ herstel ná kleuter se amper-verdrinking
“Sonder almal se gebede sou hierdie wonderlike terugvoer nie moontlik gewees het nie.”