Vyf Suid-Afrikaanse matrikulante staan die kans om ’n besoek van ’n leeftyd na Antarktika los te slaan.
Vier jou kultuur met Anton Goosen se vellies
Dié vellies is nie net eie aan Goosen se verhoogstyl nie, maar is ook ’n nostalgiese en onvervangbare deel van sy musiekloopbaan.
Nuwe toevoeging tot FAK Rivierplaas vier geskiedenis
“Hierdie ossewakamp is ’n wonderlike plek waar ’n Groot Trek-ervaring eerstehands beleef kan word.”
Mathys Roets-liedjie in FAK-liedjietuin verewig
“Dit is vir ons belangrik om oorspronklike musiek en wysies in die FAK se liedjietuin op te neem.”
Hier is ons Winterbruid se Stem en wen-wenner
Baie geluk aan die wenner van die Tupperware-geskenkpak in ons Winterbruid Stem en Wen-kompetisie!
Hier is Maroela se Winterbruid!
Baie geluk aan ons Winterbruid! Sy wen ‘n wegbreek by Zimbali Lodge naby Ballito aan die noordkus van KwaZulu-Natal vir haar en haar man.
Kyk hoe ry só sonkragtrein
Die trein ry teen 30 km/h en is onlangs vir die eerste keer ten toon gestel nadat dit die studente twee jaar geneem het om te bou.
Dié app is blomkykers se beste vriend
Sedert Augustus haal Clanflora die hoofpyn uit die identifisering van ons Wes-Kaapse blom-erfenis, vertel Sarie Marais-Nell.
Gerda Theron se reis terug na kuns
In haar wildste drome het Gerda Theron nie gedink haar lewe sou soveel ompaaie neem voordat sy weer die verfkwas sou optel nie. Haar verhaal is weereens een wat getuig van die mag daarvan om positief te wees.
Van trauma tot heling
Met al die trauma wat Hettie al in haar jong lewe beleef het, was dit nodig vir haar om te begin met ʼn helingsproses waar sy kan “deel voel” en net wees. Wat sy nodig gehad het, is die vaste roetine, gesonde verhoudings en dissipline.
Vreeslose ystervrou van Welkom trap diep spore
Daar is min dinge waarvoor Dulcie Harris se hande verkeerd staan en nie eens ʼn gewapende rower stuit dié Vrystaat-ystervrou nie.
Wys jou trots vir Afrikaans dié Erfenisdag
Wat kan jy op Erfenisdag doen om te wys hoe trots jy is, of sommer net wanneer jy oorweldig word met die mooi van jou eie kultuur? Hier is ’n paar idees!
Geniet Braaidag-samesyn met dié veelsydige braaier
“Jy hoef nie Jamie Oliver te wees om heerlike kos met die braaier te maak nie.”
‘Kokkedoor’ is terug met ’n splinternuwe voorskoot
Wanneer dié unieke reeks volgende jaar van die spensrak afgehaal word, trek dit ’n nuwe braaivoorskoot as Kokkedoor Vuur & Vlam aan.
Rustenburg-koor roer weer SA’ners se hartsnare
“Musiek is ons passie, daarsonder leef ons nie ten volle nie.”
Vier Erfenisdag saam met Voortrekkermonument
Die Voortrekkermonument se Erfenisfees bied Saterdag ʼn legio aktiwiteite vir oud en jonk op die terrein aan.
Pta FM-luisteraars maak harte oop vir Jagersfontein-boere
“Ons is almal ten diepste getref deur die gebeure in Jagersfontein en hoop dat die skenking sal help om die landbougemeenskap spoedig weer op hulle voete te kry.”
Steunpilaar van gemeenskap wen gesogte prys in Londen
“Dit was werklik ’n lewensveranderende belewenis.”
Spotify plaas kollig op Afrikaanse treffers vir Erfenismaand
Nou gaan ons braai … én dans!
Avbob-digkompetisie vier moedertaalstemme
“Ons het ʼn ryk erfenis van poësie in Suid-Afrika.”