Gratis velondersoeke word Donderdag deur verskeie dokters landswyd aangebied.
Orrelspeler samel geld in met musiekmarathon
“Ek wou mense bewus maak van die ongelooflike instrument wat ʼn orrel is.”
Koorsang in Oos-Kaap gedy
Hy vind dit opvallend dat koorsangers meesal ook merkwaardig sterk betrokke op verskeie ander vlakke in hul gemeenskappe is.
Heidelberg skud vere reg vir Hessequa Harmonie
“Die fees wil vir die plattelandse gemeenskap ʼn kulturele inspuiting gee.”
Luisteraars verras Comrades-atleet en sy Prudence met alles vir troue
“Toe ons weer sien, het daar een ná die ander oproep ingekom van mense wat besluit het dat hierdie paartjie ʼn groot en wonderlike troue verdien.”
Video: Ooievaarstee vir ongewenste babas reusesukses
“Die wrede waarheid in ons land is dat daardie babas eenvoudig weggegooi word. Vir daardie babas wil ons vandag sê dat ons aan julle dink, julle ís deur God geskape.”
Maroela se Bruid van die jaar: Wen ʼn tweede wittebrood
Met Maroela en Dream Hotels and Resorts se Bruid van die jaar-kompetisie, staan jy die kans om ʼn tweede wittebrood vir jou en jou geliefde te wen!
Geliefde skrywer se stem leef voort in laaste boek
“So is onse mense” se bekendstelling volg nagenoeg ʼn jaar ná Steyn se onverwagse afsterwe in September 2021.
Dis ’n ‘ja’ van Prudence
Joseph Kagiso Ndlovu se banier, waarop hy sy geliefde Prudence vra om met hom te trou, het mense se verbeelding aangegryp.
Angus Buchan kom bid vir Krugersdorp
“Ons sal lewe spreek oor ons land, ons mense, diegene wat siek, depressief en werkloos is.”
Video: Oud-Garsies-juffrou se Afrikaans soos ’n ledemaat
“As ek my verhouding met Afrikaans moet beskryf, sal ek sê dat dit konstant deel van my is.”
Man hardloop 90 km vir jawoord
ʼn Foto van ʼn drawwer wat ʼn banier met die woorde “Prudence, sal jy met my trou? Ek het 90 km vir jou gehardloop” het sosialemediagebruikers se verbeelding aangegryp.
Bederf jouself met gemaklike Maroela-plaasvellies
Die reeks is spesiaal ontwerp om net so sterk te wees as wat dit mooi genoeg is om elke dag te dra!
Riebie-revue kraai koning
“Ons is baie trots op dié groep jong mense, maar terselfdertyd ook baie dankbaar vir die geleentheid wat honderde kinders landwyd weer het om weg van maskers die magiese van die verhoog te kan beleef.”
Oom Arend (95) se visie gee toekoms aan vele jongmense
ʼn Toonbeeld van ʼn man van woord en daad is Arend Josias de Kock, wie se visie daarin geslaag het om te sorg dat minstens 83 Afrikaanse studente, tot dusver, in staat gestel is om te kon studeer.
Stigting plaas kollig op geslagsgeweld, mensehandel
Adv. Gerrie Nel was die haan onder die henne tydens die geleentheid wat hoofsaaklik deur vroue bygewoon is ter viering van Vrouemaand.
Pa publiseer dogter (9) se boek
Giulia le Roux, Nataniël se peetkind, is nou een van die jongste gepubliseerde skrywers in Frankryk.
Kyk: Nuwe Afrikaanse kinderkykgenot nou op kassie
“Dit is belangrik dat kinders in hul eie taal ook kan TV kyk.”
Nisboere: Ek is ’n boer langs beton
Jaco Erasmus het sy droom om te boer na die mense geneem en baie ander se droom ʼn moontlikheid gemaak.
McGregor-gedigtefees vier dekade van woordkuns
“Ons is dankbaar dat so baie digters en woordliefhebbers ons visie oor die jare met uitbundige passie en vrygewigheid ondersteun het.”