Die professionele gholfspeler Dale Hayes (70), ook die eienaar van die Zwartkop-buiteklub, het die bal op die laaste putjie gesink.
Isa Carstens stel alumni-netwerk bekend
Een van die groot doelstellings van die alumni-netwerk is die kweek van professionele verhoudings tussen lede van die akademie se alumni.
Akademia-dosent skryf vir die kassie
“As iets wat ek skryf iemand ráák, dan het ek my doel bereik.”
SA-ners maak skoonskip by internasionale talentkompetisie
Die WCOPA word die afgelope 25 jaar beskou as die Olimpiese Spele vir dansers, sangers, akteurs, modelle en instrumentaliste.
‘AllesAfrikaans’-aanbieder ontvang eerbewys
“Dit is ʼn onverwagse juweel, ʼn skitterende blink klippie wat die reisiger in die woestyn ontdek.”
Luister: ‘Dit kan met ons almal gebeur’
Van onderwyser, joernalis by ‘Die Vaderland’, ‘Rapport’ en ‘The Citizen’, mediastrateeg en -woordvoerder by Absa tot hawelose. So het Deon Oosthuizen se lewe onverwags ʼn wending geneem.
Gemeenskap, polisie vat hande om traumasentrum op te knap
Verskeie organisasies in die ooste van Pretoria het hande gevat om die Boschkop-polisiestasie se traumasentrum op te knap.
Kinders word skermslim met gratis boeke
“Onderwysers het te kampe met die uitdagende invloed van sosiale media, aanlyn speletjies, die selfie-gedrewe kultuur van leerders en die impak wat dit op die generasie se skoolwerk het.”
Stuur moeilikheid by die voordeur uit
“Daar is geen rede hoekom jy dit nie kan doen nie, maar hoekom sou jy wou?” vra ek terwyl ek my kaart outomaties tap, en ek beantwoord sommer my eie vraag: “Jy lééf dit dan reeds.”
Kroonstad is Dorp van die Jaar
Die Vrystaatse dorpie, Kroonstad, pronk nou met ’n spoggerige titel.
Veld begin herstel ná brande by Kleinmond
“Daar is plekke waar die veld pragtig lyk en mens die belofte van lente kan voel.”
Suné en haar terapiehondjies help harte heel
Suné Scholtz, ʼn opvoedkundige sielkundige, het haar meestersgraadstudie oor diereterapie in opvoedkundige sielkunde gedoen en haar doktorsgraad in 2021 behaal. Sy is een van min mense in Suid-Afrika wat in die veld van diere-ondersteunende terapie werk.
Nuwe generasie Rapportryers dra nog die boodskap
Vir Afrikaanssprekende Christene met ʼn liefde vir die Afrikaanse taal en die Afrikanerkultuur is daar ʼn tuiste: Die Rapportryerbeweging.
Decorex Joburg: ’n Vertoonvenster van ontwerp-, dekorinspirasie
Die Sandton-konvensiesentrum is die plek waar talle van Suid-Afrika se topontwerpers sedert 28 Julie bymekaarkom om die beste in die plaaslike wêreld van ontwerp en binnehuisversiering uit te stal.
Brandewyn vier 350 allemintige jare
Maak jou oë toe en gee jou verbeelding én reuksintuig vrye teuels: dink aan gestoofde vrugte, met ʼn goeie skeut karamel, dalk effe speserye, bietjie hout, ʼn tikkie soet, ʼn bietjie aards en blommerigheid wat jou neus betower. Dis maar enkele van die geure in Suid-Afrikaanse brandewyn, wat vanjaar 350 jaar oud is.
Ons Winkels reik uit met dade van hoop
Solidariteit Helpende Hand se Ons Winkel-skenkingswinkels herdenk vanjaar ʼn groot mylpaal met die uitbreiding van sy Dade van Hoop-projek.
450 kg se doppies vir ’n rolstoel is vir dié span geen uitdaging
Wat gebeur as jou ongeskiktheidstoelaag heel maand moet hou, as jy 24 jaar laas normaal kon loop en jou nederige blyplek soms ʼn minder lekker plek raak om te woon? Dit is die bestaan van meer mense as wat ons kan dink.
Solidariteit Jeug sit hand by met vakkeuses
Wanneer dit by vakkeuses kom, sit heelparty leerders (én dalk ʼn paar ouers ook) met hul hande in die hare.
16-jarige samel geld in vir ouetehuis met humor, sang
“Bejaardes lê my na aan die hart en ek het toestemming by Eldoraigne Aftreelandgoed gekry om vir die inwoners en mense wat daar betrokke is ʼn konsert aan te bied.”
Só kan jy dié Borskankermaand help
Die geld wat met die sokkieverkope ingesamel word, sal dan aangewend word om die breipakkette saam te stel en landwyd onder vrywilligers te versprei.