“Mededeelsaamheid,” som hy dit in een woord eenvoudig op en vertel dat dit tog nie sin maak om hierdie tipe skatte in ’n kluis te bêre en vir niemand te wys nie.
SA ryer trap 986 km vêr in Kalifornië vir goeie doel
Grant Lottering het tydens dié rit van drie dae en nagte lank 18 000 meter oor 16 berge geklim en slegs twee ure en 45 minute geslaap.
440g by geboorte: Drie jaar later verbaas sy ouers steeds
“Dis ʼn voorreg om haar mamma en pappa te wees. Om te sien waar sy was en wat sy vandag regkry, maak die wonderwerk net soveel groter.”
Koppieteefontein – ’n stoepstorie
Ek toe dink ek by myself dat God gereeld voëls oor my lewe stuur. ʼn Mossie op ʼn sent in Londen, sodat ek weer glo dat ek nie vergete is nie en ʼn klein suikerbek-sonvoëltjie op ons stoep in Somerset-Wes, net om my te herinner… alles sal oukei wees.
Inskrywings stroom in vir Aitsas wat nou spog met twee nuwe kategorieë
Dié musiektoekennings spog vanjaar ook met twee nuwe kategorieë wat ingestel is om erkenning te gee aan die rol wat stromingsplatforms as nuwe medium vir musiek speel.
Politikus kuier by Erfenisstigting vir familienavorsing
Dr. Pieter Mulder, voormalige leier van die Vryheidsfront Plus, het onlangs besoek afgelê by die Erfenisstigting se naslaanbiblioteek om navorsing te doen oor sy familie se kleurryke politieke geskiedenis.
Video: Koop of skenk ’n hoender en hou magies vol
Hoe help jy ʼn hoenderboer om sy onderneming volhoubaar te vestig? Dit kos die vindingrykheid van ʼn passievolle beleggingsmaatskappy wat die potensiaal van die boerdery raaksien, maar terselfdertyd ook wil help om die nood in hul plaaslike gemeenskap te verlig om ʼn projek van stapel te stuur waarby almal baat.
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Winterbruid!
Ons gaan elke seisoen ʼn seisoenebruid aankondig en aan die einde van die jaar gaan ons lesers die geleentheid kry om die Bruid van die Jaar aan te wys. Daar is groot pryse op die spel! Skryf nou in.
Nuwe BSc-kwalifikasie by Akademia aangebied
Die nuwe kwalifikasie in rekenaarwetenskappe bied ʼn besonderse geleentheid vir studente wat hulself as gekwalifiseerde rekenaarwetenskaplikes wil bekwaam.
Om te druk of nie te druk nie
Môre is Internasionale Gratis Drukkiedag, maar nie almal van ons gaan die vrymoedigheid hê om ʼn vreemdeling tromp-op te loop nie. En dis oukei.
Akademia stel Fakulteit vir Natuurwetenskappe met nuwe graad bekend
“Dit is vir ons ʼn spesiale dag omdat ons ʼn platform skep waar ons die tradisie kan voortsit om Afrikaans as akademiese vaktaal in die natuurwetenskappe te bevorder.”
Nooit te oud vir liefde …
“Ek het die Vader gevra om vir my iemand te stuur, toe stuur Hy vir my iemand wat soos ʼn handskoen by my pas.”
Man reis wêreld op motorfiets plat
“Dis net die Here se genade. Hy is die Een wat die deure oopgemaak het sodat die Bybels by die regte mense uitkom.”
Hier is ons Herfsbruid se Stem en wen-wenner
Baie geluk aan die wenner van die Tupperware-geskenkpak in ons Herfsbruid Stem en Wen-kompetisie!
Hier is Maroela se Herfsbruid!
Baie geluk aan ons Herfsbruid! Sy wen ‘n wegbreek by Nibela Lake Lodge in St Lucia in die noorde van KwaZulu-Natal vir haar en haar man.
Sakke gevul met liefde vir mammas, babas
“Een ma en baba op ʼn slag. Só kan ons ʼn vorm van verligting gee vir ʼn onregverdige begin in die lewe.”
FAK skep herinneringe in ‘Ouma se huis’
“Ons moet bakens oprig,” het hy verder op dié teks uitgebrei. “Ons moet weet van waar ons kom en waarheen ons op pad is.”
Modeontwerper help blindes met unieke braille-klerereeks
Balini Naidoo Engelbrecht se innoverende braille-identifikasiestelsel beskryf elke item se kleur, snit, grootte en wasaanwysings.
Foto’s: Treinstasie se tuine ná jare weer opgeknap
Die Grootbrakrivier-treinstasie het vroeër jare pryse ingeoes vir sy mooi tuine, maar het intussen erg agteruitgegaan.
80-jarige nou regstudent
“Dis eintlik mal. Ou mense moet mos op die stoep sit en kyk hoe die dag verbygaan,” skerts die 80-jarige Johan Drotschie.