Baie geluk aan dié drie gelukkige Maroela-lesers wat elkeen ʼn Kersfeesbonus van R5 000 kontant wen.
Nina se dankie-sê-briefies
Soms wonder ʼn mens of die bydrae wat jy maak of graag wil maak regtig by die regte mense gaan uitkom. Hier is so bietjie ʼn kykie in die lewe van Nina en hoe haar lewe positief beïnvloed is.
’n Kersverhaal uit ’n ashoop
ʼn Storie van die klein plastiekboompie wat in ʼn onverwagse Kersgeskenk verander het.
FAK bring hulde aan Gé Korsten
“Gé Korsten se grootsheid lê in sy tydloosheid.”
Video: Skoolkinders maak mooiste musiek
“Mag ons leer om ons verskille te vier. Moenie na die stemme luister wat sê jy is nie goed genoeg nie, want jy is. Wees trots op jouself, wees braaf en dapper – wees net jy!”
Foto’s: GrootFM-familie hou Kerskonsert
“Ons boodskap was om dié feesseisoen nie te dink aan dit wat ons verloor het nie, maar dit wat ons ontvang het – met sy geboorte, sy kruisiging en met sy opstanding.”
Gesin is ‘kop in die wolk’ oor prys vir skoolgeld
Daar is steeds kans om die volgende die Kop-in-die-wolke-wenner te word. Skryf vandag nog in vir dié kompetisie in.
Luister: Bordspel verken Anglo-Boereoorlog
“Ons kultuur en erfenis verdien net die beste. Ek wil graag hê die bordspel moet ʼn bydrae lewer, veral ook tot die uitbou van Afrikaans.”
Plaaslike skrywers se boeke eersdaags in Frans, Albanies
Vir die eerste keer sedert die totstandkoming van die PEN Afrikaans Vertaalfonds, sal ʼn vertaling na Albanies ook gefinansier word.
Jy kan ʼn verskil maak!
Benodig jy ekstra hulp om jou dag te beplan?
Wen ‘n R5 000-Kersfeesbonus met Maroela!
Drie gelukkige Maroela-lesers sal elkeen ʼn Kersfeesbonus van R5 000 kontant wen!
Trekroetetuin word buitelugavontuur vir hele gesin
Die nuwe historiese trekroetetuin is terselfdertyd nou ook die grootste historiese buitelug-avontuurspeletjie in die Suidelike Halfrond.
Woordfeesbundel ontvang meeste inskrywings nóg
“ʼn Mens besef opnuut dat die feesbundel ʼn warm en kosbare uitnodiging tot verdere nadenke en gesprek is.”
Wen een van 10 e-boeke en skryf jou eie lewensverhaal
Tien gelukkige Maroela-lesers staan die kans om gratis toegang te kry om hul lewensverhaal te kan skryf!
Kersfees kom vroeg vir baba met hartdefek
“Om ons seun by die huis te hê is die beste Kersgeskenk waarvoor enige ouer kan vra.”
Diamantbruiloffees met strooijonker vir Brayshaws
“Om getroud te wees is uithou en aanhou, maar uiteindelik is dit net genade van Bo.”
Jakaranda-kinderhuis se liggies skyn steeds vanjaar
“Dit beloof om ʼn merkwaardige ervaring te wees vir die hele gesin.”
Oudkrieketspeler groet skoolhoof met helikopterrit
“Dit is ʼn genadegawe om so gegroet te word en te weet jy het iets goeds in iemand se lewe beteken.”
11 jaar ná breinbesering doen ouers steeds alles wat hulle kan
Ná meer as dekade met die realiteite van ʼn breinbesering, veg Michelle en Corné steeds met alles wat hul het om hul dogtertjie te help en ondersteun.
Help AfriForum-tak om ʼn bakkie te koop én wen self een!
Jy kan in 2022 dalk met ʼn splinternuwe Toyota Hilux wegry as jy AfriForum se Krugersdorp-tak se droom om ’n diensvoertuig aan te koop, help bewaarheid.