#imagine is ʼn Christelike naweekfees waar tieners oor taal-, kerk- en kleurgrense heen kan lofprys.
Badplaas se balleramme
Die aantrekkery was so iets tussen ʼn fiasko en ʼn fantasie. Sonder ʼn enkele vrou se hulp het ons in ons toetoes en skoentjies ingeseil en ingeklim.
Siekte eis seun; tweede kans vir sussie
Sy was ʼn weggooilam wat in dieselfde hospitaalkamer as ʼn seun met dieselfde siekte geplaas is. In dié teater het sy ʼn nuwe huis gekry – en ʼn kans op ʼn nuwe lewe. Later is die seun oorlede, maar sy het ouers én ʼn tweede kans op lewe gekry.
Formidabele hoogtes vir die Jonker-sweefbroers
In die geskiedenis van lugvaart het verskeie broers oor die jare heen groot hoogtes bereik. Dié keer is dit die Jonker-broers, skryf Johan van Zyl.
Borg ʼn student en verander ʼn lewe
Wees ʼn weldoener aan ʼn student se kant.
Sê dit anders
Wanneer ons gefrustreerd voel, kan ons iewers eers die stres van die oomblik laat afkoel en iewers alleen net stil raak.
Goeie nuus vir waterverbruikers in Gauteng
Gautengers hoef moontlik voortaan nie meer só bekommerd te wees oor hul waterverbruik nie.
Afrikaanse aktrise word vir die derde keer ma
Die skattige baba is met die hulp van ʼn vroedvrou nes haar boetie by die huis gebore.
VVOS-seminaar vir kleuteronderrig ʼn groot sukses
“Ons sien die honger wat die mense in die beroep het en ons het uitstekende terugvoer gekry van dié wat daar was.”
Ouers blind, kinders doof: ‘God het ons vandag ʼn groot geskenk gegee’
Haar kinders is nog hul hele lewe lank doof en sy en haar man, albei gesiggestremd, kon hulle ook nog nooit sien nie. Maar vandag het die gesin ʼn gróót geskenk gekry.
Oom Herrie se kerrie: Só kry vrou man sover om sleurwerkie te doen
Die man los sy ete net daar half geëet en gaan maak sy eie wasmasjien by die buurvrou met die perdebylyfie reg!
Verbode gedrag: Wet op Verbruikersbeskerming
Handelaars mag nie weier om koepons of koopbewyse te aanvaar wat nog geldig is nie.
[Foto’s] Honderde ‘Hardloop vir Lise’
Duisende mense het Saterdag douvoordag by die Harlequins-klub in Groenkloof, Pretoria bymekaargekom vir die Medihelp Sunrise Monster.
Pleegkinders beleef ‘sprokiesland’ saam met Doringrosie
“Ons kinders moes soveel keer baklei teen omstandighede net om te oorleef dat hulle eintlik vergeet het hoe om kind te wees.”
ʼn Kop vol stories
Dit gebeur gereeld dat ek jong lesers ontmoet wat duidelik effens teleurgesteld is as hulle hoor Tania Brink is eintlik ’n man.
Internasionale prys vir ‘Modder en bloed’
Die Afrikaanse periodefliek oor die Anglo-Boereoorlog, Modder en bloed, het ʼn internasionale toekenning losgeslaan.
Word wys by Woordfees
Die US Woordfees is weer hier met ʼn program vol boeke, woorde, toneel, kuns, musiek, kaberet, komedie en wat nog!
Nóú is die tyd!
Verbeel jou, Suid-Afrikaners wat in die volgende 52 dae een dag, een gesprek en een persoon op ʼn slag met ʼn nuwe hart benader!
Hoop vir boeties met seldsame immuungebrek
“Dit is uit mense se hande – geen mens en geen medisyne kan help nie; hulle sal net die Here se genade hê, want dis nét sy genade wat red.”
Grootste skenking nóg maak kleuterharte bly
Min dinge maak ʼn kinderhartjie so bly soos ʼn nuwe speelding, maar vir die behoeftige kleuters by Ons Plek-gemeenskapsentrum in die Strand is dit nie altyd beskore nie. Daarom was dit ʼn blye dag by die sentrum toe hulle hul grootste skenking speelgoed nóg ontvang het.