Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 26-2-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Leefstyl
26 Februarie 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • Alle nuus
    • SA nuus
    • Wêreldnuus
    • Geldsake
    • Nuuskommentaar
    • In diepte
    • Grondhervorming
    • Plaasaanvalle
    • Koronavirus
      • Foto’s: Haelstorm veroorsaak skade in Oos-Rand
      • Eerste varkgriepgeval in die Wes-Kaap
      • Tiener, jong man op Kaapse vlakte doodgeskiet
      • Tiger na sorgsentrum oorgeplaas ná ongeluk
      • Herrie oor vrou wat spog met kameelperdhart
  • Debat
    • Alle debatte
    • Rubrieke
    • Redakteursbrief
    • Meningsvormers
    • Só sê die lesers
    • Nuuskommentaar
      • #JongStemme: Matriekpunte is nie alles nie
      • Verbruikersake: As die aanlynprys verkeerd is
      • afrika-vasteland-aardbol-kaart-duim-kleur Vryspraak: Saam in Afrika, waar lê die sleutel tot ’n modus vivendi?
      • Podlitiek: ’n Bietjie Podlitieke filosofie
      • Chris Chameleon: ʼn Vlieg in die salf
  • Sport
    • Alle sportnuus
    • Rugby
    • Krieket
    • Gholf
    • Atletiek
      • Ja vir Olimpiese vlam, maar nee vir vurige ondersteuning
      • Daar moet oor skrums en skoppe besin word
      • Kwota-fiasko: Netbal SA in die hof gedaag oor afrigter
      • Sesnasies-kragmeting uitgestel
      • Caster wil stryd in Europese hof voortsit
  • Kos
    • Alle kos
    • Drinkgoed
    • Gebak
    • Vleis en seekos
    • Soetgoed
    • Stuur jou familieresep
    • Resepteboeke
    • Hap-video’s
    • Vinnige resep-video’s
      • Resep-video: Dubbellaag-sjokoladekoek
      • Resep: Sjokolade-ganache
      • Resep: Broccoli-en-biefbredie
      • Resep: Plaatkoekies
      • Resep: Spatz-kaaskoek
  • Afrikaans
    • Alle afrikaans
    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome & uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Interessante woorde
    • Boek van die maand
      • Is jy gereed om jou stories vlerke te gee?
      • Boek: Armand Kook Kaal 2
      • Woord: ghoemahare
      • Taalgebruik: robot, verkeerslig
      • Boek: ‘Dol heuning’ – SJ Naude
  • Vreemd
    • Alle vreemdhede
      • Borderkollie nou ʼn miljoenêr
      • Foto’s: Mannekyne jaag kopers skrik op die lyf
      • ‘Wilde’ skaap net ʼn bol wol
      • Pikkewyn pronk met goudgeel gewaad
      • Kyk: Selfs Siri dink Eskom maak nie reg
  • Goeie goed
    • Alle goeie goed
    • Goeie nuus
    • Stiltetyd
    • ToekomsVenster
      • Is jy gereed om jou stories vlerke te gee?
      • Ideale geleentheid vir jongmense wat tuisversorging wil doen
      • Herder_skape_veld_stiltetyd.jpg Gedagte vir die dag: Die Here is my herder
      • ToekomsVenster: Tyd vir lewe
      • Terugploeg se droom word werklikheid
  • Leefstyl
    • Alle leefstyl
    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms
      • Handwerk: Kerf ’n mooi patroon
      • Nuwe BMW-luikrug het GTI in sy visier
      • Video: Só help AVBOB kliënte in pandemietyd
      • Dis lekker om plaaslik rond te rits
      • Harley-Davidson se 1250 Pan America
  • Vermaak
    • Alle vermaak
    • Flieks
    • Musiek
    • Doen-dinge
    • Top 20
    • Bekendes
    • Teater
    • Televisie
      • Wilha Carstens: Van ‘Die Kontrak’ tot kollig
      • Hollywood: ‘Frasier’ herleef; Harry en Meghan maak oop teenoor Oprah
      • Luister: Riaan Benadé oor sy beroemde pa, ‘ons sal self’ en wegholsukses
      • Van Gogh-skildery eerste keer in ’n eeu te sien
      • Die beste nuwe SA programme wat jy nou aanlyn kan kyk
  • Radio
    • Alle radionuus
    • Uitsaaitye
    • Radiodramas
    • Podsendings
    • Briekaandraai
      • Wilha Carstens: Van ‘Die Kontrak’ tot kollig
      • ToekomsVenster: Tyd vir lewe
      • Luister: Riaan Benadé oor sy beroemde pa, ‘ons sal self’ en wegholsukses
      • Podlitiek: ’n Bietjie Podlitieke filosofie
      • begroting-finansies-ekonomie-bestuur-stevepb-pixabay Luister in 3 minute: Begroting, besoedeling en saketoestande bespreek
  • Kontak
    • stuur jou nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun ons
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel
  • Leefstyl

    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms

Ouerskap SA-nuus

Jou kind en Covid-19: ʼn Kenner verduidelik

  Tania Heyns  ·   17 Januarie 2021
9 kommentare

’n Dokter by die Rooikruis-kinderhospitaal in Kaapstad verduidelik hoe kinders deur Covid-19 geraak word midde die tweede infeksiegolf.

 In die nuus kinders koronavirus

Bekendes Kompetisies Ouerskap

Sorina woeker met opvoedkundige app vir die kleinspan

  Leonie Bezuidenhout  ·   9 Januarie 2021
Geen kommentaar

Vyf gelukkige lesers kan ʼn geskenkpak met ʼn Tjominis-CD en -DVD wen.

Gesondheid Ouerskap

3 gesonde eetgewoontes vir skoolkinders

 8 Januarie 2021
Geen kommentaar

Navorsing toon dat ontbyt verstandelike prestasie, konsentrasie en goeie luim ʼn hupstoot kan gee.

Bekendes Ouerskap SA-nuus

Talle pienkvoete vir plaaslike, internasionale bekendes in 2020

  Leonie Bezuidenhout  ·   31 Desember 2020
Geen kommentaar

Ons kyk terug op die babas wat reeds hul opwagting gemaak het, asook wie se babas op pad is.

 baba swanger

Goeie nuus Ouerskap Podsendings

Borg ’n wiegie en help red ’n weggooibaba se lewe

  Esté Meyer Jansen  ·   28 Desember 2020
Geen kommentaar

Dit is ʼn hartverskeurende werklikheid in Suid-Afrika: sowat 3 000 kinders word jaarliks in ons land weggegooi. ʼn Plek wat ʼn alternatief wil skep vir hierdie babas is Door of Hope Children’s Mission in Johannesburg.

Boeke Goeie nuus Mense Ouerskap

Skattige briewe van tandemuis gryp verbeeldings aan

  Christa Steyn Bezuidenhout  ·   26 Desember 2020
Geen kommentaar

Kardoemsie se briewe oor sy vrou, 23 kinders en raad vir goeie mondhigiëne het nie net Anneke se verbeelding aangegryp nie, maar ook haar juffrou sʼn.

 Kraal Uitgewers

Gesondheid Mense Ouerskap

Tieners vertel self oor worsteling met diabetes

  Ander skrywers  ·   20 Desember 2020
Geen kommentaar

“Ek kan nie sê dat ek ooit rustig slaap nie. Soms staan ek drie- of vier keer per nag op om te gaan kyk of alles nog reg is met my kind. Suiker is nie altyd die probleem nie, maar álles wat oor jou lippe gaan.”

 Diabetes

Ouerskap Rubrieke

Dood of besering van ’n kind by die skool. Wat sê die reg?

  Ander skrywers  ·   17 Desember 2020
4 kommentare

Is ouers egter geregtig op enige vergoeding vir emosionele skok wanneer sodanige ramp hulle tref? Lichel Helmchen van Akademia verduidelik wat die reg hieroor sê.

 Akademia Enock Mpianzi Hoërskool Driehoek Michael Komape Regsaksie

Ouerskap Rubrieke

Aan my seuntjies oor Kersfees

  Christel Cornelissen  ·   15 Desember 2020
3 kommentare

Sou Maria by haar God gepleit het om haar seuntjies veilig te hou? Sou sy ge-bargain het? Sou sy sonder ophou gebid het? Was sy soms vreesbevange dat sy Jesus nie sou kon veilig hou nie? Dat sy hom in die steek sou laat? Was sy ooit bang dat sy ‘n mislukking as ma is en dat haar kinders die prys daarvoor gaan betaal?

Ouerskap SA-nuus

Duisende teken petisie oor misdade teen kinders

 14 Desember 2020
2 kommentare

Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom het Vrydag ʼn protesaksie by die Uniegebou gehou waar ʼn petisie met meer as 6 000 handtekeninge aan pres. Cyril Ramaphosa se kantoor saam met ʼn memorandum oorhandig is.

 16 dae van aktivisme Abraham Kriel Kinderhuis eNuus modimolle uniegebou video

Ouerskap Reis

ʼn Kindervriendelike wegbreek in elke provinsie

  Promosie  ·   10 Desember 2020
Geen kommentaar

Daar is niks so lekker soos om die gesin met ’n wegbreek by die see, in die berge of op die plaas te bederf nie, maar dit is nie altyd maklik om die kroos besig te hou wanneer julle met vakansie is nie! Hier is ‘n paar van die lekkerste kindervriendelike wegbreke reg oor die land.

 LekkeSlaap promosie
papierhart-harte

Goeie nuus Ouerskap Podsendings

Onderwys in Gesprek: Koester vroeg ’n omgee-hart

 9 Desember 2020
1 kommentaar

Monya van Zyl (14), ʼn gr. 8-leerder aan die Hoërskool Menlopark in Pretoria, het ook haar storie van omgee in die jongste aflewering van Onderwys in Gesprek gedeel.

 AfriForum onderwys

Goeie nuus Ouerskap

Covid-19 kon Afrikaanse debatskompetisie nié sink

 9 Desember 2020
Geen kommentaar

“’n Nuwe plan is bedink en dis wonderlik dat Dink of Sink hierdie jaar steeds kon voortgaan en nie gesink het nie. Ons is baie bly oor al die inskrywings.”

 AfriForum onderwys
Berchtesgaden_sonsondergang_1.jpeg

Ouerskap

Matrieks: Kom ontspan en hou dinee in die Bosveld

  Promosie  ·   9 Desember 2020
Geen kommentaar

Hierdie is ʼn eksklusiewe aanbod vir ʼn maksimum van 25 matrieks om saam met ons die week op die wildsplaas en lewenstyl boerplaas te kom meemaak.

 Berchtesgaden promosie

Geldsake Goeie nuus Ouerskap

Afrikaanse jonges wys hulle het ’n kop vir sake

  Jhua-nine Wyrley-Birch  ·   8 Desember 2020
1 kommentaar

Kian Smuts (9), Jayden Barnard (13) en Elsa Vermooten (14) het bewys dat jy nooit té jonk is om jou entrepreneuriese vaardighede te begin ontwikkel nie.

 AfriForum

Gesondheid Ouerskap

Trauma is ’n alledaagse verskynsel

 4 Desember 2020
5 kommentare

“Probleme wat ons sien by kinders wat ons na plekke van veiligheid neem, sluit konsentrasieprobleme, prikkelbaarheid, woede, impulsiwiteit en dergelike gedrag in. Ons sien ook kinders wat hulself sny, selfdoodneigings het of emosionele eters word.”

 CMR Gauteng-Oos Geestesgesondheid trauma

Ouerskap Rubrieke Tegnologie

Maak kodering verpligtend

  Ander skrywers  ·   2 Desember 2020
7 kommentare

Wonder jy steeds of hierdie veld aandag in jou skool moet geniet?

 app onderwys rekenaartegnologie robotika SOS Wolkskool

Ouerskap Podsendings

Emigrasie: Bou so ’n band met jou kleinkinders op ’n ander vasteland

  Esté Meyer Jansen  ·   2 Desember 2020
Geen kommentaar

Die tema van ’n deurlopende verlies is ongelukkig sterk by die mense wat agterbly na ʼn emigrasie. Kan ʼn mens die situasie beter maak? Beslis! Dr. Sulette Ferreira, ‘n beradingsterapeut van Pretoria, verduidelik.

 emigrasie
kruis-pers-sonsondergang

Ouerskap Só sê die lesers

Onthou jy wie God is?

 29 November 2020
4 kommentare

As jy iets nie gereeld beoefen nie, verleer jy dit. Ons kan nie toelaat dat toekomstige generasies verlore gaan as gevolg van ons onvermoë om hulle te onderrig in die goedheid van ons Hemelse Vader nie!

Goeie nuus Ouerskap Toetentaal

Ongewone mediasentrum allermins ’n plek vir boekwurms

  Susan Lombaard  ·   27 November 2020
2 kommentare

ʼn Mediasentrum waar kinders langs die “watergat” kan kom sit en lees, is tydens die inperking uit ʼn skoolhoof en mediasentrumjuffrou van Centurion se drome gebore. 

 Centurion onderwys
  • ←
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • …
  • 65
  • 66
  • 67
  • →

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

Video

  • Video: Só help AVBOB kliënte in pandemietyd

Koolstoof

  • Resep-video: Dubbellaag-sjokoladekoek
  • Resep: Sjokolade-ganache
  • Resep: Broccoli-en-biefbredie
  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Tegnologie
  • Vermaak
  • Radio
  • Kontak ons
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Oor ons
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging. Bepalings en voorwaardes geld. © 2011 - 2021 Maroela Media.

  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Geldsake
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons