“Borsvoeding is ʼn natuurlike proses, maar dit beteken nie dat dit instinktief is nie – dit is eintlik ʼn aangeleerde vaardigheid wat geduld, deursettingsvermoë en oefening vereis.”
Só vaar SA spanne by WRO
“Wat ons wel vanjaar gemis het, is die samekoms van spanne, afrigters, onderwysers, organiseerders en ondersteuners.”
Wat verwag onderwyskenners van die 2022-skooljaar?
‘n Paar kenners in die onderwysbedryf bied hul menings oor dit wat ouers en leerders in 2022 te wagte kan wees.
Unieke, kleurvolle stories vir kleinspan
Vir kinders om ʼn liefde vir lees aan te leer, moet hulle die boeke geniet waarmee hulle leer lees.
Pa’s vies oor stief behandeling
Dit blyk dat wetgewing dikwels geen verligting bied vir pa’s wat toesig oor en kontak met hul kinders wil hê nie. Hulle word boonop dikwels bestempel as “afwesig”, al is hulle desperaat om in hul kinders se lewe betrokke te wees.
Gesin is ‘kop in die wolk’ oor prys vir skoolgeld
Daar is steeds kans om die volgende die Kop-in-die-wolke-wenner te word. Skryf vandag nog in vir dié kompetisie in.
Jy kan ʼn verskil maak!
Benodig jy ekstra hulp om jou dag te beplan?
Trekroetetuin word buitelugavontuur vir hele gesin
Die nuwe historiese trekroetetuin is terselfdertyd nou ook die grootste historiese buitelug-avontuurspeletjie in die Suidelike Halfrond.
10 prettige idees vir die langpad
Hier is ’n paar kreatiewe idees om die jongspan in die motor besig te hou – sonder ‘n skerm.
11 jaar ná breinbesering doen ouers steeds alles wat hulle kan
Ná meer as dekade met die realiteite van ʼn breinbesering, veg Michelle en Corné steeds met alles wat hul het om hul dogtertjie te help en ondersteun.
Babakoors in ‘Alles Malan 2’: Raad vir nuwe ouers
ʼn Pienkvoet maak haar opwagting in die tweede seisoen van “Alles Malan”. Alle ouers is onseker, veral met die geboorte van ’n eerste kind.
Helpende Hand maak 1 000 studiedrome waar
“Een van die kragtigste maniere om werkloosheid hok te slaan, is deur middel van opleiding.”
Sonslimwenke vir die kleinspan
Jong velletjies is ekstra kwesbaar.
ʼn Brief aan Matriekmammas
Hierdie is ʼn eksklusiewe aanbod vir ʼn maksimum van 25 matrieks om op ‘n wildsplaas en lewenstyl boerplaas jou jaar te kom afsluit.
Foto’s: Kersfeeselfie verskaf genot aan oud en jonk
Elfie is egter self lekker ondeund en vang deur die nag stoute goed aan, soos om die toiletpapier van die rol af te trek, teen die Kersboom op te klouter en in die blombakke rond te speel.
Luister: Oor die soet en sout van ouerskap
“Wanneer jy in die spieël kyk, moet jy die liefde wat jy so maklik vir ander mense gee, eerste vir jouself uitdeel.”
Video: Teken die Virseker Geesfees in jou dagboek aan
Die Virseker Geesfees gaan vanaf 18 tot 20 Maart 2022 by die Lekwena Wildlife Estate, buite Potchefstroom, aangebied word ten bate van Helpende Hand se #StopHonger-projek. Kunstenaars soos Adam Tas, Ricus Nel, Ruhan du Toit, Willem van der Ryst en vele meer gaan oor dié drie dae vir vermaak sorg.
Onderwyser wil met wengeld leerders se skoolgeld betaal
“Ek voel geëerd om een van Zwarrie-land se kinders te kan help met die prysgeld en wil graag almal betrokke bedank vir hulle goeie werk.”
Luister: Bee-Bee die By het kleingoed in suikersoet ekstase
Bee-Bee die By is ʼn unieke, mollige bytjie wat deur die Heuning-sangeres Jeanette Pretorius vergestalt word en peuters en laerskoolkinders in vervoering het.
LitNet bied gratis eksamenhulp
Daar is geen beter manier om te oefen vir ’n eksamen as om eksamen te skryf nie. Daarom plaas LitNet gereeld nuwe vraestelle, memorandums en oefeninge op hulle skoleportaal. Alles is gratis.