“Here, hou U oog oor my, leer en onderrig my, wys my die pad wat ek moet stap.”
Lees meerMoedersdag: Wen ʼn leerhandsak
Maroela-lesers het die geleentheid om ʼn eksklusiewe leerhandsak vir Moedersdag te wen.
Somerbruid 2024: Geluk aan ons stem-en-wen-wenners
Vyf gelukkige Maroela-lesers, wat aan die stemmery vir ons Somerbruid deelgeneem het, het in aanmerking gekom vir een van vyf geskenkbewyse van R500 van Miekeraai Modemal.
Hier is Maroela se Somerbruid 2024
Baie geluk aan ons Somerbruid vir 2024! Sy wen twee nagte vir twee persone wat deel by die Olifants River Lodge in die Middelburg-omgewing in Mpumalanga met die komplimente van Dream Hotels and Resorts.
Gedagte vir die dag: Gebed wat ver strek
Gebed gaan oor God se planne en doelwitte; dit verg dus mense wat heelhartig aan gebed toegewy is.
Veel meer as museum: hierdie is erfenisbelewenis
Die Voortrekkermonument spog deesdae met sukses op sukses nadat hy drie jaar gelede ’n omkeerplan ingestel en nuwe lewe in die bekende terrein geblaas het.
ToekomsVenster: Laat my oorwinningsliedere sing
Ek wonder of jy in jou geloofgemeenskap die “Oorwinningslied” sing?
Uitsoekdramas op Suidoosterfees te sien
Die NATi Teaterfeesprogram spog met uitmuntende produksies wat spesiaal vir die fees geskep is.
Gedagte vir die dag: Biddende denke
ʼn Mens se hele wese moet betrokke wees in gebed – jou hele lewe, hart, geaardheid en gedagtes.
ToekomsVenster: Om jou sonde te bely
Dalk herinner die Heilige Gees jou oor ʼn saak wat jy voor die Here in die reine moet bring. Doen dit sommer nou, doen dit in opregtheid en ervaar die volle vryspraak van God.
Gedagte vir die dag: Sal God weer oordeel?
Sonde bring skeiding tussen die heilige God en sy volk of kerk.
ToekomsVenster: Niks anders as rebellie
Die wêreld lyk soos wat dit lyk vanweë sonde. Sonde is niks anders as rebellie teen God en sy standaard nie.
Goeie oes stories vir jong lesers, maar dié skrywers kraai koning
Volgens Jaco Jacobs was die topverhale sterk, vermaaklike, eietydse stories wat hul plek met trots op enige Afrikaanse kind se boekrak kan volstaan.
Rimpeleffek van alzheimersfliek lei tot opleiding vir talle versorgers
“Sonder hierdie bydrae sou die opleiding van versorgers, gesondheidswerkers en konsultasies in verskillende gemeenskappe nie moontlik gewees het nie.”
Gedagte vir die dag: Verenig in gebed
God is op soek na toegewyde en opregte mense om in sy diens te staan en te bid.
ToekomsVenster: Wie se sonde vergewe word
Die Bybel sê dat ons sonde soos ʼn skeidsmuur is tussen ons en God. Die skeidsmuur is egter afgebreek vanweë die volmaakte offer wat Jesus aan die kruis van Golgota gebring het. Gaan lees gerus maar Jesaja 59:2.
Elvis Blue trap fiets vir skoolgeld
Elvis Blue gaan vanjaar by die Innibos Laeveld Kunstefees te siene wees, maar hoe hy die lang pad tussen sy tuisdorp, George, en Nelspruit gaan aanpak, is ʼn ander saak.
Gedagte vir die dag: Kragtige gebed
Die mens het ʼn ingebore behoefte aan gebed. Die hele skepping roep uit in gebed.
Gedagte vir die dag: Heelheid deur gebed
“Alhoewel ek hierdie menslike dinge eers as ʼn wins beskou het, beskou ek dit ter wille van Christus nou as ʼn verlies.” (Filippense 3:7)
As prente kon praat – 60 jaar van Pretoria se kunsmuseum
Ek het gelees dat die museum vanjaar 60 jaar oud is en dat daar ter herdenking ʼn spesiale uitstalling oor Pretoria is.