“U behartig die regsaak van die weeskind en van die mens in nood, sodat niemand op aarde langer in vrees hoef te lewe nie.” (Psalm 10:18)
Gedagte vir die dag: Geen plek in sy planne nie
“God vra tog geen rekenskap nie!” In al sy planne is daar geen plek vir God nie. (Psalm 10:4)
ToekomsVenster: Is jy mismoedig of hoopvol?
As daar iets is wat Suid-Afrika, ja die wêreld nodig het, is dit ʼn positiewe omgewing en hoopvolle mense wat hul identiteit in Christus uitleef.
Só wil Jana Viljoen ʼn stem aan gestremde kinders gee
“Soms ontwikkel jou beste idees uit jou diepste pyn en letsels.”
In die huis van jou Vader
Sondae gaan ons kerk toe, saans voor ons gaan slaap sê ons ʼn gebed op en wanneer ons ʼn moeilike tyd beleef, pleit ons by…
Die suidelikste houtvrou het nóg ʼn geheim
Sy is nie net mooi nie, sy is beeldskoon. Tog daar is ʼn effense weemoed in haar gesig te bespeur. Haar naam is Marie Elise. Sy is Frans en sy is sonder twyfel misterieus.
Gedagte vir die dag: God sal nie vergeet nie
Maar die behoeftiges sal nie vir altyd vergeet word nie; die magteloses se hoop is nie vir altyd verlore nie. (Psalm 9:19, BDV)
ToekomsVenster: Jy is nie vir alles verantwoordelik nie
Maar weereens, doen net dit wat jy kan. Aan die anderkant, wat jy kán doen, moet jy doen. Die Here verwag dit van jou.
Spesialisdienste by Helpende Hand se eerste gemeenskapsentrum
“Die doel van Ons Sentrum is om materiële, geestelike en kulturele armoede te verlig.”
Gedagte vir die dag: God staan by wat reg is
Die Here is altyd op sy troon; op sy regterstoel is Hy steeds gereed vir die regspraak. (Psalm 9:8)
ToekomsVenster: Is jy geloofwaardig of ongeloofwaardig?
Wat Suid-Afrika nodig het, is mense met integriteit, baie integriteit. Is jy so ʼn Christen?
Die verhoog wink vir blinde matrikulant
“Min mense weet eintlik dat ek blind is nadat ek op die verhoog was.”
Man klim Tafelberg 365 keer uit vir liefdadigheid
“Dit is moeilik om in ʼn paar woorde te beskryf wat die jaar vir my beteken het.”
Gedagte vir die dag: Skeppingsdoel: Heerskappy
U laat hom heers oor die werk van u hande, U het alles aan hom onderwerp: skape en beeste, alles; selfs die diere in die veld, die voëls in die lug, en die visse in die see wat die oseane deurkruis. (Psalm 8:7-9)
ToekomsVenster: Is jy selfgerig of mededeelsaam?
Mag die Here aan elkeen die genade gee om nie meegesleur te word deur dinge wat nié van die Here is nie.
Video: Paarl-juffrou se oulike plan om kinders veilig te laat voel
“Ek wil hê daar moet ʼn goeie verhouding tussen my en die kinders wees, want sonder ʼn verhouding kan leer nie plaasvind nie. Die kinders moet my vertrou sodat as hulle iets nie verstaan nie, hulle die vrymoedigheid het om my te kom vra.”
Sy neem die stryd op vir lang vroue
“Ek is baie dankbaar dat die behoeftes van die voller figuur en die petite figuur in ag geneem word, maar êrens langs die pad is die behoeftes van die langer vrou vergeet!”
Elke droom het sy prys
Immigrante is nie verloorders of manteldraaiers of weghardlopers nie. Dit is mense wat kan deurdruk, wat ’n droom najaag en hul eie gevoelens opsyskuif ter wille van ’n groter prentjie. Soms is die pad net baie moeiliker as wat hulle verwag het.
Gedagte vir die dag: Hartseer en heerlikheid
U het hom ’n weinig minder gemaak as ’n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon. (Psalm 8:6, Bybel in Afrikaans 1933/1953)
Divenette terug skool toe ná sy maande om lewe veg
“Sy het in ʼn tydperk van sewe maande 19 operasies ondergaan. Dit beteken sy moes 19 keer volle narkose kry, asook 10 ander kere semi-narkose.”